Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smugglers' B&B

Flying Dutchman
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie slaapkamer is op die grondverdieping geleë en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Daar is koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer lei na 'n gemeenskaplike binnehof met inheemse vetplante, kleurvolle potplante en bougainvilleas. Daar is 'n wynlys in die kamer wat gaste kan gebruik om wyn, koeldrank en water te bestel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let dat daar geen selfsorg- of braaigeriewe is nie.
Smugglers' B&B is slegs vir die gebruik van gaste, geen kuiergaste word toegelaat nie.
Goed gemanierde honde word teen R35 per dag toegelaat. Maak asb. kontak vir meer inligting.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sparrows' Nest
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie slaapkamer op die boonste verdieping word via 'n trap vanuit die leefarea bereik. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer bied 'n uitsig oor die dorp, rotsformasies en gedeeltelik oor die see. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Wynlys is in die kamer beskikbaar, sodat gaste wyn, koeldrank en water kan bestel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let dat daar geen selfsorg- of braaigeriewe is nie.
Smugglers' B&B is slegs vir die gebruik van gaste, geen kuiergaste word toegelaat nie.
Goed gemanierde honde word teen R35 per dag toegelaat. Maak asb. kontak vir meer inligting.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Abdols' Cove
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is die ideale skuilplek vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die skakelslaapkamer het 2 enkelbeddens wat vir 2 kinders geskik is. Die eenheid het koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n wynlys in die kamer wat gaste kan gebruik om wyn, koeldrank en water te bestel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let dat daar geen selfsorg- of braaigeriewe is nie.
Smugglers' B&B is slegs vir die gebruik van gaste, geen kuiergaste word toegelaat nie.
Goed gemanierde honde word teen R35 per dag toegelaat. Maak asb. kontak vir meer inligting.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwas-weg 50, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAis8inIKhDDLh7MXe8hwiHq2M7xb6HDiZZOOdDfezP9y2GfLqgJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 50 Sonkwas Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.81259 17.88213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem