Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smurfs Den

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 97 resensies vir Smurfs Den
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carmen V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen V
Saam met vriende

Gerieflike verblyf op die platteland.

Baie netjies en skoon eenhede. Webwerf laat dit net lyk asof dit op 'n plaas is, maar nietemin lekker gebly. Gasvrou het gereeld navraag gedoen. Dalk net 'n klein sepie in die badkamer, handewasseep sal verblyf vergemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan E
Besigheidsreis

Gemaklik, netjies, goeie diens.

Ek was aangenaam verras met die braai-area by elke eenheid en die netjiese afwerking en detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred T
Enkelreisiger

A spur-of-the-moment decision.

In Brandvlei, I was advised to travel to Loeriesfontein along the gravel road. I loved the scenery and tranquility; it was a very quiet road. Loeriesfontein is a quaint little village, and the people are very down-to-earth. I intend to visit again in the next year or so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Aangename en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ester D
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Netjiese en skoon geriewe. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zilian E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zilian E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike blyplek.

Baie skoon en netjies, bevat alles wat nodig is. Baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay G
Gesin met tieners

Very clean units and friendly host.

Happy with our stay and can recommend to anyone wanting to stay in the Loeriesfontein area. Were pleasantly surprised to see there was full DStv coverage so we were able to watch the RWC games during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die rustigheid en netjiese dorpie maak 'n mens lus om daar af te tree.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

An easy stopover to visit the Daisies!

Checkin was easy, the location good and we visited the lovely museum in the afternoon which is a short walk away. Take a light for load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf, baie smaakvolle meubilering en die beste kliëntediens. Ek gee 5 sterre.

Ons sal weer met graagte daar tuisgaan en sal dit aan almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goieie waarde vir geld. Die plekkie was baie skoon en netjies.

Die plek was basies splinternuut, alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap was daar. Kan dit rerig aanbeveel as 'n oornag bestemming in Loeriesfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasatmosfeer.

Aanbeveling: Vervang asb. die matras. Die matras is in die middel "deurgeslaap".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ds V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ds V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Vriendelike ontvangs.

Oulike, netjiese eenhede. Lekker braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Mense moet net bewus gemaak word dat hulle hul eie seep vir stort en wasbak moet saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Constant S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal graag daar wil oorbly!

'n Netjiese en baie goed toegeruste blyplek wat ons verwagtinge oortref het. Ons was verras om die volle DStv-pakket te kry. Ons het al in veel luukser oornagplekke tuisgegaan waar slegs beperkte Dstv-kanale aangebied is. Die vriendelike gasvrou, Ané, het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. 'n Verrassende bonus was dat ons vuil wasgoed silwerskoon en netjies opgevou, aangetref is sonder dat ons vir so 'n diens gevra het. Só 'n diens het ons nog nêrens elders gekry nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriedelike ontvangs en pragtige plek.

Pragtige plek met hulpvaardige eienares. Eenheid het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nell W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nell W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, geen klagtes nie.

Maar 'n paar aanbevelings/ons keuses. TV eerder in die kombuis. Ons kan nie op die bed lê en TV kyk nie, want nek raak seer. Bietjie meer braaitoerusting asb. Meer beurtkragligte asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

We only stayed one night but it was very nice. It rained the whole time so we did not experience much of Loeriesfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies.

Vriendelike eienares het haar warmwatersak vir my geleen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Project W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Project W
Saam met vriende

Baie aangenaam en vriendelik.

Sal dit dit weer gebruik indien nodig. Aangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivonne G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivonne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Mooi skoon en rustig en laat ons 4-been-kind toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jozef M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozef M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was verras met die tipe akkomodasie. So in 'n stil en rustige atmosfeer kon ons lekker rus na 'n lang dag se ry.

Ons was by aankoms uiters vriendelik ontvang. Dis 'n luukste eenheid wat alles wat nodig is vir selfs 'n paar dae se verblyf bied. Beddegoed, handdoeke en eetgerei was van hoogstaande gehalte. Ons het by altesaam 8 gastehuise tuisgegaan en het Smurfs as een van ons gunsteling verblyf uitgesonder. Die tarief daar is ver onder die gemiddelde in Namakwaland. So dis meer as waarde vir geld en kan ons Smurfs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het en nog meer.

Smurfs Den het ons tuis laat voel en ons sal definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met die plek en diens.

Die plek was maklik bekombaar. Goeie kaartaanwysings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste slaapplek.

Die vrou verstaan hoe 'n kamer ingerig moet wees, dat gaste baie lekker kuier en alles byderhand het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowena K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal dit verblyf definitief aanbeveel aan enige reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is lekker blyplek, rustig en veilig.

Baie nice plekkie om rustig te verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean F
Enkelreisiger

Stilte en sterre en gawe mense.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faruza J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faruza J
Gesin met klein kinders

I love the place, it is nice and my children love it.

What can I say, I love Smurfs Den, see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smurfs Den se terugvoer

Looking forward to seeing you again.

Smurfs Den
Heinrich J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek vir oornag.

Sal Smurfs Den vir seker aanbeveel vir 2 persone. Pragtige ongewing. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Vermy alle grondpaaie na die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elouise K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs een aand geslaap, maar dit was perfek vir ons.

Sal voorstel dat hulle 'n stortgordyn insit. Die aircon het ook baie water gedrup in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gemaklike oorslaap geriewe.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smurfs Den se terugvoer

Dankie Melanie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly, hoop julle het die skou geniet. Ané Smith

Smurfs Den
Luzette V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Luzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous little town.

We enjoyed the stay. Beautiful unit with everything needed. The view from our unit wasn't great as we had the staff quarters and the backyard to look onto. No shower curtain so it was a bit tricky to keep the floor dry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smurfs Den het aan ons behoefte vir oornag-akkommodasie voldoen; maar nie meer as dit nie. Dis redelik eenvoudig, maar goed toegerus.

Smurfs Den se groot voordeel is dat dit nie op die hoofweg is nie en ook verder weg is van die winkels en die verkeer. Dis redelike klein en eenvoudig, maar bevat al die nodige geriewe vir een nag se oorslaap. Die eienaar het haar hulp aangebied met enige iets wat mag skort. Daar is egter 'n rioolprobleem by Smurfs Den wat dringend aandag vereis. Gevolglik is daar 'n stank sodra as wat jy buite die eenheid kom. Dit geld vir al die eenhede by Smurfs Den, nie net die een waar ons gebly het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marika W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Goeie en gehalte kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick Y - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnight stay - clean, comfy and functional.

Hosts were friendly, place had everything we needed. What's not to like.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, vriendelike personeel. 'n Mens voel op jou gemak en veilig. Baie rustig.

'n Bord word benodig om die plek aan te dui.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B
Saam met vriende

Brilliant, the owner was so helpful and the rooms were fabulous.

Clean, well-decorated rooms with everything you could possibly need. Safe and well-priced, a brilliant place to stay and well worth the money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan F
Enkelreisiger

Lekker oornag-plekkie.

Ideaal vir 'n nag of 2. Skoon en netjies. Gawe mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is baie netjies en ontvangs was vriendelik.

Vir 'n oornagondervinding is dit baie gepas en kan ons geen fout vind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant stay.

The room was spacious, comfortable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania J

Convenient nightstop.

Friendly people. Neat and clean accomodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies

Ons het baie lekker by Smurfs Den gebly. Ons is vriendelik ontvang, plekkie het alles wat jy nodig het. Dis baie skoon en netjies en in 'n stil omgewing. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneke O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke O
Saam met vriende

Stil, heerlike akkommodasie.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en alles was netjies, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en ruim.

Lekker naby Nieuwoudtville vir blommeprag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozetta K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozetta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker rustig en stil. Hoewel dit koud was, was dit asemrowend mooi.

Dit was baie koud. Sneeu het sommer op die lande gelê, maar daar was genoeg komberse en 'n verwarmer wat dit lekker gesellig en knoesig gemaak het. Dit is op 'n plaas en die stilte was heerlik. Die uitsig is baie mooi en alles was daar wat ons verblyf baie lekker gemaak het. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smurfs Den se terugvoer

Rozetta, baie dankie vir die terugvoer. Die sneeu was vir ons net so spesiaal soos vir julle, ek is so bly julle het lekker by ons gebly.

Smurfs Den
Zelda K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut gebou, basiese fasiliteit, kan beter beddegoed voorsien.

Bouwerk was nog nie klaar nie en daar was nie behoorlike braaifasiliteit nie. Baie grond rondom die eenheid wat jy dan intrap by die eenheid in. Geen afdakke vir motor en hele kompleks is nie omhein, nie veilig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E

Baie netjies en skoon. Baie behulpsame en vriendelike diens. Was 'n aangename ervaring. Die woonplek kan aanbeveel word.

Die hulp en bystand in die omstandighede was fantasties toe ons nie alternatiewe blyplek kon kry weens 'n ander bepreking wat nie gerealiseer het nie. Baie dankie! Baie netjies en skoon. Eienaar was baie baie behulpsaam in alle opsigte en daar was 'n heerlike oop ruimte waar ons kon bly. Met die oorspronklike bespreking wat toe nie gerealiseer het nie, was on baie beïndruk met die hulpvaardigheid en vinnige optrede om die alternatiewe verblyf so dringend te kon reël. Was baie lekker. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurenzo P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurenzo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Baie rustige plek. Het gegaan om stoom af te blaas en dit was die moeite en elke sent werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die twee aande se verblyf was net baie lekker.

Die verblyf is skoon en netjies en alles werk. Ane se vriendlikheid en gasvryheid het ons net 'n goeie tyd gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het verblyf geniet. Sal volgende keer langer bly. Gerieflik, skoon en bekostigbaar.

Het getoer vanaf Port Nolloth tot in Vanrhynsdorp. Hierdie was die goedkoopste akkommodasie maar was die beste waarde vir my geld. Sal graag terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Saam met vriende

Netjies, goed geleë.

Anè is so gelooflik vriendelik en behulpsaam. Die eenhede is gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en gekuier maar die oggend was bietjie besig met trokke wat brandstof aangevul het.

Ons was op 'n selfry-blommetoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Plek is baie skoon en het 'n baie netjiese uitleg. Sal help as braaier onder 'n afdak is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Baie goeie waarde vir geld.

Baie lekker oorgebly. Baie goeie waarde vir geld. Behoort groter fooi te vra. Meer private braaiplek sal verkieslik wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smurfs Den se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons is tans besig om meer braaiplekke te bou, eersdaags sal daar genoeg vir elke eenheid wees.

Smurfs Den
Mariana V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Lekker enkelwoonstel met al die geriewe wat jy nodig het.

Ané het ons hartlik verwelkom. Daar was lekker vars melk in die yskas vir ons om te gebruik asook 'n 5-liter water. Daar is 'n klein tweeplaatstofie om op kos te maak en 'n mikrogolf. Vir oornag of selfs tot 3 nagte se verblyf kan ek dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smurfs Den se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Veilig wees en geniet jul tydjie in ons wêreld!

Smurfs Den
Yolande S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike oornagplek. Alles wat jy nodig het.

Baie netjies en gerieflik. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wolfgang R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende vriendelike diens.

Alles wat nodig is en goed onderhou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smurfs Den se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, was lekker om jul te kon ontvang!

Smurfs Den
Meagan P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die woonstel was baie netjies en die plek was lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elri T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese gerieflike akkomodasie.

Smurfs Den is skoon, netjies en gerieflik toegerus. Alles is daar vir 'n gerieflike oorslaap. Die gasvrou is baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Uitstekende verblyf, skoon, gerieflike kamers.

Uitstekende ruim kamers, met die funksionele toeberhore om die verbyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Uitstekend

Die gastekamers is gerieflik, ruim, skoon, netjies en funksioneel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer.

Ons het 1 aand oorgeslaap en is baie vriendelik ontvang. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus met al die geriewe wat nodig is vir 'n aand of 2 selfsorg-oorslaap. Dit sou gerieflik gewees het as daar 'n rakkie in die stort was vir sjampoe en seep. Die omgewing is baie stil en rustig, en omdat die verblyf aan die buitewyke van die dorp geleë is, voel dit of mens op die plaas is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon en alles wat jy nodig het.

Ek dink wat ek in die vorige vraag gesê het, alles op. Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline G
Saam met vriende

Baie gul ontvang, kamers netjies en skoon en baie mooi uitsig.

Sal verseker weer daar oornag en kan met sekerheid vriende verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Vir ons besoek wat net oor twee nagte en drie dae gestrek het was die verblyf gemaklik en voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauk S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pauk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag plek.

Skoon ,netjies en goeie waarde vir geld !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige plekkie.

Sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, vriendelike ontvangs.

Kry genoeg waarde vir die tarief wat gevra word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Gasvry silwerskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarieta V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarieta V
Gesin met tieners

Baie rustig en stil omgewing. Het te alle tye veilig gevoel.

Die eienaar was baie vriendelik en het dadelik aan ons WiFi geoffer sodat my seun sy skoolwerk op datum kon hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek en mense.

Nuut geboude akkommodasie. Ons het heerlik gebly. Die eienaars het ons wonderlik bygestaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus U - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U
Saam met vriende

Juweel in Hantam.

Alles was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam verras met die plekkie. Baie mooi en modern.

Sal vir seker weer by julle bly as ons ooit weer in daardie rigting gaan. Dankie vir jou ook Ane! Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Die eenhede is nuut, modern en alles was daar wat ons nodig gehad het om die volgende oggend gou 'n ontbyt saam te slaan. Sal weer hier oorbly indien ons in hierdie rigting reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel soos op die plaas, lekker.

Baie lekker gekuier, gasvrye gasvrou wat omgee vir haar gaste op 'n persoonlike manier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ontvangs. Gashere besonder vriendelik en hulpvaardig. Alles wat nodig is was beskikbaar en alles besonder netjies.

Ons het heerlik gebraai en geslaap en die opset - patio om te braai, ens. baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just a great place to stay off the beaten track.

I have said it all. A lovely, clean bed and breakfast and you can't ask for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E
Saam met vriende

Gesellige plekkies met braai-area

Baie netjiese kamers. Ané is n wonderlike en behulpsame gasvrou. Lekker plaas atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike mense wat hul bes probeer.

Plaas atmosfeer, voldoen aan minimum vereistes. Eienaar het ons opreg baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en uitstekende waarde vir geld

Vriendelike diens, baie behulpsame gasvrou. As jy lekker wil kuier en ontspan is dit die plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anieka M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anieka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker en die blomme by Nieuwoudtville was pragtig.

Die eenheid is mooi, netjies en skoon. Ek sou net graag meer bakke wou hê om in kos te maak soos iets om slaai in te sit, iets om in die mikrogolf te gebruik en miskien 'n plastiekbakkie of twee om oorskiet in te bêre. 'n Snyplank sal ook handig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Eenheid was netjies en gerieflik en goed toegerus. Ons hondjie was ook baie tuis en het die tydjie daar ook geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay in a neat and tidy room. Hostess very helpful and friendly. Second time there and would definitely stay their in the future. Very good priced too.

Beautiful stay in a clean and tidy room. Everything we needed was there. Hostess friendly and helpful. Would recommend to anyone who needs elf-catering facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Gesin met tieners

Asemrowende sterre, gerieflik, netjies.

Wonderlike plek om te ontspan met die sterrehemel wat afkyk op jou. Gerieflik, goed toegerus, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dave G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig en gemaklik met alle benodigdhede.

Die ligging op die buitewyke van die Klein Karoo dorpie met sy wye uitsig laat jou voel jy's in die veld, nie in 'n dorpie nie, wat baie lekker is. Dis baie stil en rustig. Sal wel 'n koffie "plunger" en buitestoele waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, gerieflike blyplek.

Het baie lekker gebly. Ons sou van 'n bietjie meer privaatheid gehou het. Veral die eerste aand. Luuks skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joop En Wietske D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joop En Wietske D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smurfs Den is skoon, netjies, gerieflik en is lekker geleë op die rand van die dorp. Ane, baie dankie vir julle gasvryheid.

Ons het ons verblyf geniet en dit was heerlik om soggens lekker koffie buite te nuttig terwyl ons van die onbelemmerde mooi uitsig oor veld en berge geniet. Ane, dankie vir jou gasvryheid. Die kamers is prakties, goed en netjies uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grahame W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grahame W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, quiet and convenient for an overnight stay on the way back from Augrabies Falls to Cape Town.

After a long drive, we spent a pleasant evening and night in a cosy room with self-catering facilities. A nice big refrigerator took care of the content of our cool boxes, and refreezing of our cooling elements. In our unit suitable for 2 guests it would have been useful to have had a smaller saucepan, as well as a bigger one. The very big saucepan available was rather big for boiling eggs, for instance. A bread knife, bread board, and tin opener would also have been welcome. But perhaps the other units might have had those things. All in all, our stay was very comfortable, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan verwagtinge voldoen.

Skoon en netjies. Geleë aan kant van dorp met uitsig na die suide. Die gratis WiFi was 'n bonus. Dit was nie duidelik of ontbyt wel beskikbaar was en waar mens dit moes reël nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Smurfs Den ongelooflike plekkie, sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik genoeg vir wat jy soek!

Dis kompak, maar lekker. Nr 10 het die mooiste duvet-cover - Ané, waar het jy dit gekry? Al wat ek regtig gemis het is 'n braaitang om vleis op die rooster mee om te draai. Maar vir die res - ons het BAIE lekker gekuier en Ané gaan ons vir seker weer sien. As jy van plan is om vanaf Calvinia na Loeriesfontein te ry, ry met groot gerustheid die 70 km grondpad as jy lief is vir die natuur. Dis 'n lekker grondpad - sal hom self met 'n gewone motor ry. Die natuurskoon, die vygies en natuurskoon ... en die grootste verrassing: kokerbome! Loeriesfontein is pragtig met wonderlike mense. Ané en haar span by Smurfs Den verdien 100%!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smurfs Den se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Jacqueline, ek waardeer.

Smurfs Den
Ilse V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustige omgewing!

Netjiese en gerieflike akkommodasie op 'n pragtige Boesmanlanddorpie! Gasvrou is vriendelik en mens voel dadelik tuis. Koffietyd met vars melk en beskuit in kombuis was 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great place, clean.

The place very clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smurfs Den se terugvoer

Thank you, Bernard.

Smurfs Den
Christelle K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K
Saam met vriende

Baie skoon en netjies. Beslis waarde vir geld. Vriendelike diens.

Pragtige nuwe eenhede. Skoon, netjies en beslis waarde vir jou geld. Baie stil gebied en mooi uitsig oor die landskap. Ontvangs was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smurfs Den se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Smurfs Den
Louis C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename wegbreekplek uit die gewoel van die stad!

Baie dankie vir die gasvryheid & goeie diens - ons het dit geniet om op die klein dorpie te bly. 'n Mooi deel van die land! Dankbaar ons kon daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smurfs Den se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Louis.

Smurfs Den
Dawie A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and nice.

Very clean and modern. Ideal for overnight stay. Really enjoyed our stay. Host was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smurfs Den se terugvoer

Thanks, Dawie.

Smurfs Den
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goewermentstraat 13, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmrlKWjYrXbO1NdS2WrtEbewqwpnDdr7UuF8ohPG967ogCulu3y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 13 Gowerment Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.95995936889 19.449579653968