LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Snails' End Cottage | LekkeSlaap
+7

Snails' End Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Snails' End Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andre L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, veilig en silwerskoon.

Goeie ligging. vriendelike ontvangs en heerlike beskuit!

Marie E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E
Gesin met tieners

Sal weer en weer daar tuisgaan.

Penny is 'n wonderlike gasvrou en alles was perfek, dankie ons sal weer daar bespreek.

Snails' End Cottage's terugvoer

Thank you for that kind review, Marie. We do try hard to please our guests, and are delighted that you found everything to your liking. We look forward to seeing you again sometime. Kind regards, Penny.

Snails' End Cottage
Susan S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met vriende

Penny dink aan alles en nog wat, ons het niks kortgekom nie.

Ek en my vriendin het saam gereis. Ons is bederf met beskuit sjokolade op ons kussings, snesies langs die bed, lekker! Baie veilig gevoel. Dankie, Pennie!

Snails' End Cottage's terugvoer

Dear Susan,

Thank you for these kind words! It was really nice to meet you both, and we are so pleased that you enjoyed your stay! Please come again!

Kind regards,
Penny - Snails' End Cottage

Snails' End Cottage
Fred B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik 'n oulike plekkie.

Enigste nadeel is gebrek aan DStv wat nie meer as 'n luuksheid beskou moet word nie. Veral as mens na die maandelikse omset kyk, dan is die koste verbonde aan 'n DStv-verlenging na die eenheid nie baie nie.

Snails' End Cottage's terugvoer

Hello Fred,
In order to put DStv in our cottage we would have to increase the rate - DStv is not cheap, and we try to keep our rates as affordable as possible. No-one else has ever commented on the lack of it, so I am really sorry if this spoilt your stay in any way!
Kind regards,
Penn - Snails' End Cottage

Snails' End Cottage
Serrenilla D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Serrenilla D
Saam met vriende

Het ons verblyf baie geniet, Penny se gasvryheid en besorgdheid was definitief 'n plus.

Sien gerus die sterre.

Snails' End Cottage's terugvoer

Thank you for that, Serrenilla. I hope to see you again sometime!
Kind regards,
Penny

Snails' End Cottage
Daleen R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen R
Besigheidsreis

Alles wat ek nodig gehad en soveel meer!

Baie goed toegerus en dan 'n klompie ekstra bederfies. Baie dankie Penny!

Surina A - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina A
Saam met vriende

Baie tevrede met verblyf, veral gehou van die klein persoonlike items wat gegee is.

Baie aangename gasvrou en -man. Was lekker om so naby aan die see te wees. Baie veilig en rustig. Veral geskik vir gesinne met klein kindertjies en honde.

Snails' End Cottage's terugvoer

Dear Surina,

Thank you for your kind words. So pleased that you enjoyed your stay with us, and hope to see you again sometime!

Kind regards,
Penny

Snails' End Cottage
Marlene B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Feitlik ideaal: netjies, goed toegerus, naby see, vriendelike eienaars.

Sien die sterre.

Snails' End Cottage's terugvoer

Dankie vir die review Theo!
Hope we see you again sometime.

Kind regards,
Penny - Snails' End Cottage

Snails' End Cottage
Helen C - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen C
Enkelreisiger

Dit was goeie waarde vir geld.

Gemaklike en privaat woonstel binne stapafstand van die strand.

Maxie B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B
Saam met vriende

Stil, rustige en skoon plek.

Ek en my vriendin het Oktober 2015 by Snails"s End Cottage gebly. Dit was net die heerlikste verblyf. Als was baie skoon en netjies... daar was bottel water op elke bedkassie met sneesdoekies en sjokolade op elke kussing,die badkamer het handeseep en handeroom gehad. Koffie, tee en beskuit in die kombuis. Ons het baie welkom gevoel en gemaklik na ons lang trippie van Pretoria af. Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Ons sal dit beslis oor en oor aanbeveel. Dankie weereens Penny vir lekker verblyf.

Snails' End Cottage's terugvoer

Thank you for your kind words, Maxie. I am so pleased that you enjoyed your stay. We look forward to seeing you again sometime!

Kind regards,
Penny - Snails' End Cottage

Snails' End Cottage
Estelle D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon!

Die mense is vriendelik. Dis baie skoon en netjies. Huislike atmosfeer.

Snails' End Cottage's terugvoer

Thank you, Estelle! We do hope to see you again sometime!

Kind regards,
Penny and Wim Pelders - Snails' End Cottage

Snails' End Cottage
Marianne E - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne E
Saam met vriende

Sentraal geleë.

Die huisie was skoon, goed toegerus met goeie kwaliteit beddens en beddegoed. Het dadelik daar tuis gevoel. Ons privaatheid was nooit versteur nie. Die eienaars is vriendelik en professioneel. Die prys is billik. Sal beslis mense daarheen aanbeveel.

Paul B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Find peace of mind.

Perfect setting, literally a whisker away from Hermanus. Absolutely awesome place of residence, would most definitely want to come back. Such lovely owners.

Annie F - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful!

Perfect to relax and rest, quiet area. Lovely hosts.

Maryke O - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke O

Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het! Baie skoon en netjies! Stil straat en omgewing. Loopafstand van die see en 5 min se ry van Hermanus.

Ek sal Snail's End enige tyd vir mense aanbeveel wat wil wegkom van die gewoel van die stad en net rustig wil gaan ontspan. Dis 'n pragtige plekkie, privaat, skoon, netjies en met alles wat jy nodig het! Boonop is dit geleë in 'n stil straat, loopafstand van die see! As jy winkels toe wil gaan, is Hermanus net 5 minute weg. Ek en my Tannie was vir 'n naweek daar en was werklik verras deur alles wat die plekkie bed - jy kry selfs koffie, tee, beskuit, melk in die yskas, sjokolade op jou kussing, 'n pakkie sneesdoekies op elke bedkassie, asook 'n botteltjie water met 'n glas. Die beddegoed en handdoeke is mooi skoon en alles is in die plekkie is in ' n goeie werkende toestand! Beslis goeie waarde vir geld! Baie dankie Penny en Wim vir die heerlike naweek wat ons daar gebly het! Ons kom beslis weer terug!

Chris S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, rustig, veilig en troeteldiervriendelik.

Lekker oorslaapverblyf.

Judy K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely, welcoming, comfortable and clean. They went out of their way to ensure our satisfaction!

A warm and friendly welcome received on arrival. We were immediately made to feel at home. The accommodation was comfortable, clean and catered for all our needs. Additional considerations added to an enjoyable stay. Should the opportunity arise again, we would definitely consider staying at Snails' End Cottage again.

Elmarie D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Gesin met tieners

Netjiese skoon verblyf met vriendelike en sorgsame eienaars. Heerlik oornag!

Ons was beindruk met die netheid van die eenheid. Die eienaars doen spesiale moeite, met klein detail, soos 'n klein verrassing op elke kussing, water en sneesdoekies op die bedkassies, melk in die yskas en beskuit by die koffie/tee. Verwarmers reeds aangeskakel en nuwe vars en genoeg handdoeke. Die eenheid is werklik goed toegerus en mens sal heerlik kan oornag en selfs vir 'n langer tyd kan bly, dis net straat-op van die see in 'n rustige en stil omgewing. Hiernatoe kom ons beslis weer.

Candice S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Candice S
Saam met vriende

Wonderlike ontspanning - perfek vir 'n wegbreek van die Kaap se gewoel en geraas.

Sal weer terugkeer na Snail's End Cottage. Dis rustig en veilig, perfek vir ontspanning en wegbreek, loopafstand van die strand af. Die plekkie is behoorlik met alle basiese benodigdhede toegerus. Jy hoef absoluut niks saam te neem behalwe kos nie. Sal graag volgende keer langer as twee dae wil bly on die interessante boeke in die "Toilet Biblioteek" te kan lees. 'n Kaggeltjie in die kothuis sal die perfekte "final touch" wees vir wintermaande en dalk 'n aparte braai area waar jy nie die eienaars kan pla nie. Dankie Penny en Wim, julle plekkie is waarlik iets besonders.

Anton G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Uitstekend!

Pragtig; skoon; ten volle toegerus; beste diens en gasvryheid.

Dr Jan P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Neat and clean. I was well received upon arrival.

Vanaf R1 100
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Endstraat 17, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4NWViMDY0LWI2Y2MtNDU2OC1iMzQxLWE5MDJlMWYzMTQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 3 persone) 21 5 1 5 17 West End Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.419887846629 19.187874904209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!