Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sneeukop Mountain House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die pad na die huis is 'n grondpad wat vir klein en groot voertuie geskik is, maar nie vir voertuie met laeprofielbande nie.

Die hek moet te alle tye toe wees. Gaste moet wag totdat die hek toe is voordat hulle ry.

Die verblyf is baie naby die berg en dus ook verskeie wild se natuurlike habitat. Gaste moet asb. die wild en plante op die plaas respekteer. Alhoewel die bobbejane oor die algemeen skaam is, moet gaste nie die bobbejane nader of voer nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie, aangesien die eienaar self 2 honde het.
Geen partytjies, funksies of ekstra/besoekende gaste word toegelaat nie.
Geen vuurwerke word toegelaat nie.

Die instansie is selfsorg, so indien enige vuil skottelgoed oorbly, sal dit onderhewig wees aan 'n addisionele skoonmaakfooi. Die koste sal volgens die eienaar se diskresie bepaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lustigaan-weg, Paarl-Suid, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01cd09d35150fee8fc7c96e3c71160825bb786ba59621fd73a24afd3aaaa11134c3cd7500905df280cdf2207a15bb753cbc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) Lustigaan Road Suider Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.759730112463 19.01998962172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem