- 14 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sneezewood Farm, Boschfontein Farm, portion 25, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sneezewood Farm Bed & Breakfast bied luukse akkommodasie, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Dit is slegs 5 minute se ry vanaf die sentrum van Dundee in Noord-KwaZulu-Natal geleë. Geleë op 'n plaas, kan gaste die rustige omgewing, oop ruimtes en warm gasvryheid tydens hul verblyf geniet.
Verblyf word aangebied in 6 individueel gemeubileerde kamers met gemaklike beddens en en suite-badkamers, wat almal hoë vlakke van gemak bied. 4 van die kamers is in die hoof-B&B geleë en die ander 2 langs die hoofhuis.
Al die beskikbare verblyfopsies het aparte gaste-ingange, wat privaatheid en gerief verseker. Gaste kry eksklusiewe gebruik van 'n sitkamer, wat 'n eerlikheidskroeg, platskerm-televisie met 'n DStv-hotelpakket, WiFi-toegang en individuele klimaatbeheer vir verhitting en lugversorging insluit. Daarbenewens word tee- en koffiemaakgeriewe voorsien vir ekstra gemak.
Gaste kry veilige parkering op die perseel agter 'n elektriese heining en hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Geriewe in die kamer sluit lugversorging, elektriese komberse en japonne in. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met die DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt, vir gaste wat op 'n bed-en-ontbyt-basis bespreek het, word daagliks tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien. Aandete is op aanvraag beskikbaar en moet ten minste een dag voor aankoms bespreek word. Aandete bestaan uit 'n enkele gang en word om 18:30 in die eetkamer bedien. Let asseblief daarop dat geen aandetediens op Saterdae en Sondae aangebied word nie. Ontbytpakkies en piekniekmiddagetes is beskikbaar met vooraf reëling. Toere na die slagvelde met gesertifiseerde en ervare gidse kan gereël word. 'n Wasgoeddiens is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Gaste kan met die bespreking reël hoe die bed moet wees .Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Geriewe in die kamer sluit lugversorging, elektriese komberse en japonne in. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met die DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt, vir gaste wat op 'n bed-en-ontbyt-basis bespreek het, word daagliks tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien. Aandete is op aanvraag beskikbaar en moet ten minste een dag voor aankoms bespreek word. Aandete bestaan uit 'n enkele gang en word om 18:30 in die eetkamer bedien. Let asseblief daarop dat geen aandetediens op Saterdae en Sondae aangebied word nie. Ontbytpakkies en piekniekmiddagetes is beskikbaar met vooraf reëling. Toere na die slagvelde met gesertifiseerde en ervare gidse kan gereël word. 'n Wasgoeddiens is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Geriewe in die kamer sluit lugversorging, elektriese komberse en japonne in. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met die DStv-hotelpakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt, vir gaste wat op 'n bed-en-ontbyt-basis bespreek het, word daagliks tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien. Aandete is op aanvraag beskikbaar en moet ten minste een dag voor aankoms bespreek word. Aandete bestaan uit 'n enkele gang en word om 18:30 in die eetkamer bedien. Let asseblief daarop dat geen aandetediens op Saterdae en Sondae aangebied word nie. Ontbytpakkies en piekniekmiddagetes is beskikbaar met vooraf reëling. Toere na die slagvelde met gesertifiseerde en ervare gidse kan gereël word. 'n Wasgoeddiens is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim selfsorgkothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en lei verder na die sitarea wat 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n DStv-hotelpakket het.
Die eenheid lei ook na 'n lieflike stoep met sitplek en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt, vir gaste wat op 'n bed-en-ontbyt-basis bespreek het, word daagliks tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer bedien. Aandete is op aanvraag beskikbaar en moet ten minste een dag voor aankoms bespreek word. Aandete bestaan uit 'n enkele gang en word om 18:30 in die eetkamer bedien. Let asseblief daarop dat geen aandetediens op Saterdae en Sondae aangebied word nie. Ontbytpakkies en piekniekmiddagetes is beskikbaar met vooraf reëling. Toere na die slagvelde met gesertifiseerde en ervare gidse kan gereël word. 'n Wasgoeddiens is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Paul & Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Koningin - En suite-badkamer (stort)
- B&B
- Koning/2-enkelbed - En suite-badkamer (stort)
- B&B
- Koning - En suite-badkamer (stort)