LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Snel Guest Lodge | LekkeSlaap
+5

Snel Guest Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Snel Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Merle W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle W
Gesin met klein kinders

Personeel werklik baie behulpsaam en vriendelik. Ligging ideaal.

Al negatief is rokers wat reg voor deur sit en rook en vir nie-rokers is dit nogal irriterend, veral as dit reg voor jou deur is. Voorstel: skep 'n area waar rokers kan sit, rook en drink, wat nie voor kamers is nie. Skep nie 'n goeie indruk nie, en laat mens nogal onveilig voel al is die plek self veilig.

Vanessa V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Gesin met tieners

Perfect spot.

Just the right spot to meet up with family. The bathroom is very big and hubbie enjoyed a hot bath. The room was clean and the bed just right for a good night's sleep. Friendly staff.

Danika P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Baie lekker geslaap en als was mooi en netjies. Personeel wat kamers netjies hou was baie vriendelik en behulpsaam.

Matthews E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthews E
Saam met vriende

Fantastic.

I will come again if I need a place to sleep.

Elmarie O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie O

Netjiese, veilige verblyf.

Ons verblyf by Snel Guest Lodge was lekker. Dit is netjies en skoon en het alles wat jy nodig het. Ontbyt was ook heerlik.

Nico B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met vriende

My verwagtinge oortref.

Vriendelike personeel wat ywerig is om te help. Eerste indrukke sou mens laat dink dis beknop, maar die spasies is baie effektief gebruik. Het my verwagtinge oortref.

Snel Guest Lodge's terugvoer

Beste Nico,

Baie dankie vir jou resensie. So bly julle het dit geniet.

Vriendelike groete,
Adri

Snel Guest Lodge
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Alberts-straat 6, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZjM0MTJkLTdlMjQtNGZmOC04ZGEyLTEyODcyNjBlYTQ5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag(plek vir 2) 6 5 1 5 6 Hennie Alberts Street Brackenhurst 1448 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.305531176244 28.095137035925
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!