Snips Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Des 2019 tot 31 Des 2019.

Beskrywing

Snips Accommodation is op 'n plot in Newcastle geleë. Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing soos die die Kasino, die Newcastle-winkelsentrum en industriële gebied, Mittal en Karbochem.

Snips Accommodation het 24 selfsorg-chalets wat elkeen 'n en suite-badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n TV met DStv het. Daar is 28 gastekamers wat elkeen 'n en suite-badkamer, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met DStv het.

Konferensiegeriewe is beskikbaar en daar is 2 gemeenskapsale wat badkamers en sitkamers deel. Die eenhede word ook daagliks skoongemaak, en etes en wasgoeddienste kan op versoek gereël word.

Dié instansie bied slaapplek vir individue, groepe en kontrakteurs.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Snips Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R360 R324 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Des 2019 tot 31 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za