Snooze in Hout Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Snooze in Hout Bay bied selfsorg-eenhede en is aan die kusgebied in Houtbaai geleë. Dié eiendom se ideale ligging is net 1 km vanaf die skilderagtige Chapman's Peak-rylaan.

Snooze in Hout Bay beskik oor 3 eenhede met 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamers het óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed. Elke eenheid het 1 badkamer en 'n platskerm-TV, kombuisie en basiese toebehore.

Die gastehuis het gratis WiFi en privaat parkeerplek op die perseel. Snooze in Hout Bay is net 5 minute se ry vanaf die strand en 3 km vanaf Houtbaai-hawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Snooze In Hout Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false