Hermanus Akkommodasie by Die Snuffelhond | LekkeSlaap
+6
+6

Die Snuffelhond

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kersbosstraat 22, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Snuffelhond is in Hermanus geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste.

Dié ruim woonstel het 'n privaat ingang en 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad en stort in die gedeelde badkamer.

Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatstoof en mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n eetkamertafel waar gaste maaltye kan geniet en 'n sitkamer. By Die Snuffelhond het gaste ook toegang tot die tuin en braaigeriewe.

Hermanus het verskeie restaurante, winkels, stalletjies en uitkykpunte vir walviskyk. Verder is daar ook talle doendinge in die omgewing, soos zipline-toere, bergfietsry, abseil, haaihokduik en nog meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Snuffelhond sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Die Snuffelhond
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kersbosstraat 22, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Snuffelhond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kersbosstraat 22, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTg1YTllLTJjODctNDBlOC1iNjE1LTU0ZWQ2ZDAxYWFhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 22 Kersbos Street Vermont 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.417067 19.152591
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za