Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sodwana Bay Lodge House 45

Woonstel
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n groot leefarea met nog 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die woonstel het 'n volledige kombuis en sitarea met 'n groot houtpatio en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Daaglikse skoonmaakdiens. Minimum verblyftydperk van 2 nagte oor langnaweke.

Huisreëls

Bring asseblief jou opwasmiddel en toiletpapier saam.
Daar is 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saamvat.
'n Skoonmaakdiens is ingesluit, maar 'n ekstra fooi word gehef indien skottelgoed gewas moet word. Dit is direk aan die skoonmaker betaalbaar.
'n Minumverblyftydperk van 2 dae word verlang tydens langnaweke.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis
Vanaf
Vanaf R3 800
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het 2 hoofslaapkamers met en suite-badkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed. Die ander kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n toilet, bad en stort, en daar is lugversorging in elke kamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Daaglikse skoonmaakdiens. Minimum verblyftydperk van 2 nagte oor langnaweke.

Huisreëls

Bring asseblief jou opwasmiddel en toiletpapier saam.
Daar is 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saamvat.
'n Skoonmaakdiens is ingesluit, maar 'n ekstra fooi word gehef indien skottelgoed gewas moet word. Dit is direk aan die skoonmaker betaalbaar.
'n Minumverblyftydperk van 2 dae word verlang tydens langnaweke.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A1112-weg, Shazibe, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1fe6338020673e84bdfbac289774844303ec99d6851a806e5a97b7d6f2d7a92b0fc253efb76cd3c08ba516a880444319f8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 A1112 Road Shazibe 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.505901823091 32.660139661821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem