Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetdoring Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R401, Hekpoort, 2800, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Soetdoring Guest Farm is aan die voet van die berg geleë, omring deur residensiële plase en wildplase. Soetdoring Guest Farm bied selfsorgverblyf sowel as 'n venue vir klein funksies.

Verblyf word aangebied in die Tenthuise en die Plaashuis en daar is slaapplek vir 7 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die Tenthuise is gerangskik rondom 'n gemeenskaplike lapa en boma-area en elke tent lei na 'n houtdek. Die tente deel 'n ablusieblok met storte en die kombuis in die lapa is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond en yskas-geriewe.

Die ruim Plaashuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 volledige badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof en oond, en 'n groot leefarea. Privaat buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Soetdoring Guest Farm het ook 'n funksie-venue wat tot en met 60 dagbesoekers kan akkommodeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Soetdoring Guest Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Langs die R401, Hekpoort, 2800, Gauteng
  • Gaste dink Soetdoring Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R401, Hekpoort, 2800, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad998330ba9c2aaf2dbd4381b05e66fa9cc012a26113fd3cde8287437549b196497310d900dd36bba414a5305a812986f650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off the R401 Hekpoort 2800 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.83013143842 27.608698326754