Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetdoring Guest Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Soetdoring Guest Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lien J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lien J
Gesin met tieners

Regte plaas-atmosfeer.

Die plaas was baie stil en rustig. 'n Lekker wegbreek van die stad se lawaai. Toegang tot die plaas was bietjie van 'n uitdaging as gevolg van selfoonsein wat baie sleg is. Die huis is redelik primitief, maar heel gerieflik vir die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel Andries O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel Andries O
Enkelreisiger

Wonderlike plaas-stilte.

Dis nou 'n wonderlike plek. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R401, Hekpoort, 2800, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad998330ba9c2aaf2dbd4381b05e66fa9cc012a26113fd3cde8287437549b196497310d900dd36bba414a5305a812986f650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off the R401 Hekpoort 2800 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.83013143842 27.608698326754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem