Beskrywing
Die cabin is ideaal vir 'n paartjie, het lugversorging en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n klein sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke cabin het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. 'n Kaggel is beskikbaar vir die wintermaande, en aangesien die cabins koud kan wees in die winter, moet gaste asseblief hiervoor voorberei. Die cabins lei na lieflike stoepe met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die damvlakke wissel na gelang van die reënval en die behoeftes van die plaas. Aangesien ons in 'n winterreënvalgebied is, is daar 'n groot kans dat die dam gedurende die somer leeg of baie laag sal wees. U is welkom om vooraf te kyk wat die vlakke tans is.
Hierdie eiendom laat nie troeteldiere toe nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Die kothuise en hutte kan baie koud wees in die winter, en gaste moet asseblief hiervoor voorberei.
Die kamers in die eenhede is nie klankdig nie, en die houtmuur reik nie tot by die plafon nie.
Braaigeriewe is ingebou, en mobiele braaigeriewe is buite beskikbaar.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Daar is 'n ongeveer 4.5 km grondpad; alle motors is welkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die cabins het elk lugversorging en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Gaste in dié kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke houthuisie het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. 'n Kaggel is beskikbaar vir die wintermaande; die cabins kan koud wees in die winter en gaste moet asseblief hiervoor voorberei. Die cabins lei na lieflike stoepe met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die damvlakke wissel na gelang van die reënval en die behoeftes van die plaas. Aangesien ons in 'n winterreënvalgebied is, is daar 'n groot kans dat die dam gedurende die somer leeg of baie laag sal wees. U is welkom om vooraf te kyk wat die vlakke tans is.
Hierdie eiendom laat nie troeteldiere toe nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Die kothuise en hutte kan baie koud wees in die winter, en gaste moet asseblief hiervoor voorberei.
Die kamers in die eenhede is nie klankdig nie, en die houtmuur reik nie tot by die plafon nie.
Braaigeriewe is ingebou, en mobiele braaigeriewe is buite beskikbaar.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Daar is 'n ongeveer 4.5 km grondpad; alle motors is welkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R328, Zeekoegat Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang