Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetdoring Selfsorg

Cabin sonder lugversorging
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Dié cabin is ideaal vir paartjies en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tweeplaatstoof toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die dam tans leeg is.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Die kothuise kan baie koud raak gedurende die winter en gaste moet asb. daarvoor voorberei.

Neem ook kennis dat die huisies se kamers nie klankdig is nie en dat die houtmuur tussenin nie tot by die dak gaan nie.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cabin vir 2
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die cabin is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n klein sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke cabin het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. 'n Kaggel is beskikbaar vir die wintermaande, en aangesien die cabins koud kan wees in die winter, moet gaste asseblief hiervoor voorberei. Die cabins lei na lieflike stoepe met sitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die dam tans leeg is.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Die kothuise kan baie koud raak gedurende die winter en gaste moet asb. daarvoor voorberei.

Neem ook kennis dat die huisies se kamers nie klankdig is nie en dat die houtmuur tussenin nie tot by die dak gaan nie.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cabin vir 4
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die cabins het elk lugversorging en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Gaste in dié kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke kothuis het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. 'n Kaggel is beskikbaar vir die wintermaande; die cabins kan koud wees in die winter en gaste moet asseblief hiervoor voorberei. Die cabins lei na lieflike stoepe met sitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die dam tans leeg is.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Die kothuise kan baie koud raak gedurende die winter en gaste moet asb. daarvoor voorberei.

Neem ook kennis dat die huisies se kamers nie klankdig is nie en dat die houtmuur tussenin nie tot by die dak gaan nie.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Zeekoegat Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb24abce22bdeb30b0cc746d019a89c8bc0f41bba7c5385cd5fa9bd07a327e42bb37cf4cc1bb33f159813a6adf638b5bc5cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 Off the R328 Zeekoegat Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.630345652924 22.155686306063
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem