Soeteweide

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Soeteweide is in 'n stil woonbuurt in Welkom geleë en bied ideale selfsorgverblyf aan 'n oornagbesoeker of reisiger.

Die huis het 3 selfsorgkamers, elkeen met sy eie badkamer. Die eerste slaapkamer bied slaapplek aan 1 gas en die tweede en derde slaapkamer aan 2 gaste elk. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n privaat ingang en die derde slaapkamer maak gebruik van die hoofingang na die huis.

Elke kombuishoekie is toegerus met 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas, breekgoed en eetgerei, strykplank en strykyster. Ekstra geriewe sluit in DStv, 'n plafonwaaier, muurverwarmer en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Die huis is naby Mediclinic Welkom en die sentrale sakekern. Besienswaardighede in dié area sluit in die Opperheimerpark-gholfklub, Ernest Oppenheimer-teater, Goldfields Casino, Phakisa-renbaan en die Rover's Club.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Soeteweide gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za