Soeteweide North B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Soeteweide North B&B is reg op die voorstoep van die wêreldbekende Fancourt Hotel and Country Club.

Verblyf word in 7 kamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, LED-TV met DStv, gratis WiFi en Netflix. Twee van die slaapkamers deel 'n badkamer en die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stoomkamer. Koffie- en teemaakgeriewe word in die gang voorsien.

Dit is die ideale oornagstop vir sakereisigers en vakasiegangers en die B&B het 'n gratis lughawe-pendeldiens. Die gastehuis bied braaigeriewe en veilige parkeerplek met geslote-kringtelevisie. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n aangewese rookarea beskikbaar.

Dit is in 'n stil en rustige omgewing geleë, maar is tog naby die sakekern.

Kom haal jou sleutels en verken Suid-Afrika se sesde oudste stad. George is 'n moet vir entoesiastiese gholfspelers en is bekend as die Wes-Kaap se gholf-hoofstad. Daar is ook pragtige swemstrande, bergfietsroetes, perdry-roetes, piekniekplekke en voetslaan-roetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Soeteweide North B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za