Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sofala Lodge

Luukse Bos-suites sonder warmbad
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luukse Bos-suites se uitleg is deur 'n argitek ontwerp om die beste moontlike uitsig oor die Afrika-bosveld en op die beeldskone Hangklipberg te bied. Hierdie kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, en 'n TV met Netflix in. Muskietsproei word voorsien. WiFi is in elke eenheid beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Bos-suites met warmbad
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luukse Bos-suites se uitleg is deur 'n argitek ontwerp om die beste moontlike uitsig oor die Afrika-bosveld en op die beeldskone Hangklipberg te bied. Hierdie kamers het lugversorging en elkeen het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Elkeen van die 2 eenhede het sy eie houtvuurwarmbad op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Legends Safari-oord 207, Sterkrivier, 0630, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a8b73381ff32bda9edc82c5a5a8828d0620eb8942fd37d00503404b3bad3bc0e2e1d760c322acca41bf8d733274e19aa9cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 207 Legends Safari Resort Sterkrivier 0630 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.210721609493 28.718913444336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem