Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sojourn on Malcolm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmstraat 310, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R385 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Sojourn on Malcolm is sentraal in Pretoria-Oos geleë en is maklik bereikbaar vanaf alle hoofroetes. Dis naby hospitale, ontspanningsgeriewe, winkelsentrums, skole en vele meer. Die verblyf is geskik vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste.

Daar is sonkrag en WiFi wat gaste tydens beurtkrag kan benut.

Elkeen van die 2 gastekamers het basiese geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is spasie om te werk en 'n slim-TV met vinnige WiFi.

Gaste kan ook in die buite-area ontspan en daar rook. Rook is verbode binne.

Elke gastekamer het aparte toegang van buite en daar is parkeerplek op die perseel. Sonkrag is gedurende beurtkrag beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Sojourn on Malcolm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 4

Ligging

  • Malcolmstraat 310, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Sojourn on Malcolm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R385
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R385
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmstraat 310, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4a4fc99c04e1391f7bf8dc3738aa1ae1bb156eb9c4a47d6c0d191a5b1d3c240653eec947bcddefa66d07badeae050cf3d47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R385 per nag (plek vir 1) 12 5 1 5 310 Malcolm Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.79466 28.2896
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem