LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sol Montis Guest Cottage | LekkeSlaap
+15

Sol Montis Guest Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Sol Montis Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ryan W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan W
Saam met vriende

Such a nice place.

Was a really enjoyable stay. The place is so clean, equipped with everything you could possibly need, nice aircon, bathroom was very spacious with bath and shower, the bed is very comfortable and Kobus (owner) was very friendly and helpful. We'll definitely be back.

Ylode B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ylode B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het dit baie geniet om daar te bly. Perfekte verblyf vir besoek aan die Paarl vir 2 persone.

Patricia C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is regtig waarde vir jou geld.

Die eienaar is vriendelik. Dit is 'n lekker rustige plek as jy 'n vinnige wegbreek soek om te ontspan. Geen probleme ondervind nie. Als is gerieflik. Sal beslis weer gaan.

Michelle F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met vriende

Net as jy nie buitespasie nodig het nie.

Binne-area was absoluut awesome, maar baie teleurgesteld in dit wat geadverteer is en toe nie daar was nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Only if you don't require an outdoor space

Indoor area was absolutely awesome, but greatly dissatisfied with what was advertised and then found it was not there.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sol Montis Guest Cottage's terugvoer

Everything that is advertised is there. The guest seemed happy with the accommodation and even complimented on the accommodation.

Sol Montis Guest Cottage
Lee C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful space, conscientious hosts and great value!

Amazing stay, great value for money and a host that is welcoming and accommodating. The fresh milk and good quality coffee provided was a welcome treat! Bed is comfortable and bathroom spacious! Highly recommended.

Liané E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liané E
Enkelreisiger

Opregte gasvryheid, vriendelikheid en 'n luukse bederf!

Sol Montis is baie gemaklik, luuks en ruim ingerig, netjies en silwerskoon. Die ontvangs was hartlik en vriendelik en mens kan selfs 'n paar lekkerlag-stories deel. Dit is meer as geskik vir enige reisiger en bevat al die nodige basiese elemente vir een of meer aande. Sol Montis sal u met sekerheid aangenaam verras!

Hester E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagverblyf

Sol Montis is uitstekende oornagverblyf. Verblyf is seker een van die mees skoonste en netjiese plekke waar ons al oornag het. Kobus is ook die mees vriendelikste persoon wat ons ontmoet het en gaan uit sy pad om jou tuis te laat voel. Enige persoon wat oornagverblyf soek in die Paarl-omgewing, Sol Montis moet jul keuse wees.

Linda K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Bekostigbare, veilige akkommodasie. Sal definitief aanbeveel vir ander reisiger.

Akkommodasie is baie sentraal en eienaar is baie behulpsaam.

Anandie A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is very intimate and beautifully decorated, all you need is available. Close to town if you need anything from the shop or want to eat out. I loved my stay.

The little things count. Full DStv package. If you need anything Mr. Kobus is just a WhatsApp away.

Wilna V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Die eienaar, Kobus, het ons welkom ontvang en heerlik gesels oor verskeidenheid onderwerpe.

Margaret B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sol Montis is ideaal om oor te bly.

Wat 'n lieflike plek, naby so baie goed - dit is rustig, stil, netjies, veilig en ideaal geleë. Ons sal enige tyd weer daar bly as ons in die Paarl-omgewing is.

Abigail D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Abigail D
Gesin met klein kinders

Rustig.

Eenheid is modern, sal vir 'n paartjie aanbeveel, rustige buurt, vriendelike gasheer.

Megan M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, definitief ons opsie in Paarl.

Absoluut geen probleem met enigiets gehad nie, ongelooflik.

Gerrie S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer gaan.

Kobus se diens is puik. Die plek is netjies, stil en naby restaurante en ander winkels.

Jana-lereé U - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana-lereé U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gemaklik, vriendelik, tops!

Kobus (eienaar) was baie vinnig en behulpsaam op die WhatsApp-boodskappe. Die kamer was modern en skoon. Ons het vreeslik lekker gebly.

Duane H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Duane H
Besigheidsreis

Perfect stay over for a quick business trip. Kobus is a great host.

A quick stay-over for business. Kobus was a great host and in a very quiet area. Everything you need to be comfortable.

Xander R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gemaklik, goeie waarde.

Kobus is 'n aangename gasheer en sy plek stel nie teleur nie. Bed en beddegoed is fantasties.

Virtue J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virtue J
Saam met vriende

Great location, well-appointed room.

Comfortable beds and a quiet street, had a great night's rest. Will definitely stay here again.

Heinrich M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful, just what we needed and the hosts are the best, thumbs up to him, always smile on his and full of jokes.

Definitely going back.

Chaylin S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaylin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n lekker paar dae weg. My metgesel en ek het regtig 'n wonderlike tyd gehad. Die gasheer was regtig verwelkomend en vriendelik.

Ons het so baie pret gehad! Sal definitief Sol Montis Guest Cottage aanbeveel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was a good few days away. My partner and I really had an amazing time. Host was really welcoming and friendly.

We had so much fun! Would definitely recommend Sol Montis Guest Cottage.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Roelene D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was nice staying there. It's quiet and the place was very tidy and spacious. Kobus was very friendly. I would definitely go to Sol Montis again.

Absolutely fabulous.

Michell G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Sal beslis weer Sol Montis bespreek vir ’n wegbreek.

Dit was rustig en romanties en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Klein intieme kothuis vir ’n paartjie wat hulself weer wil vind. Alles is beskikbaar, self lugversorging wat vir ons ’n bonus was. Ons het die verblyf geniet en sal in die vervolg vir ’n volle naweek bespreek.

Brent R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent R
Besigheidsreis

Baie lekker en gasvry.

'n Baie aangename plek, klein genoeg vir 1 persoon, maar ook groot genoeg vir 'n klein familie sonder om beknop te voel. Naby aan alle geriewe. Sal aanbeveel vir enige besigheidsreisigers of klein familie.

June L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June L
Saam met eggenoot / lewensmaat

On a business trip. Perfect accommodation for a short stay.

Outstanding host. Accommodation tastefully furnished. Very neat and clean. Quiet area with shops close by.

Beverley O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Die verblyf was baie netjies en skoon. Die diens was vriendelik. Baie goeie ligging.

Samantha K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig stil

Ek, my man en 3-jarige seuntjie het dit baie geniet. Dit is so rustig en stil en die lugversorger is tops. Ons het nie eens geweet dat dit so warm buite die plek was nie. Dit is netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Ons was daar vir 3 nagte en sal enige tyd weer gaan.

Cindy J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasies. Lekker rustige plek.

Sol Montis Guest Cottage is ’n baie mooi en ook rustige plek, veral as jy ’n paartjie is wat rustigheid soek. Die gasvryheid is tops. Sal definitief weer in die toekoms gebruik maak. Daar is alles wat jy nodig het. Well done, Sol Montis Guest Cottage.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riparia 10, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b0c871d14f38c6eae89d750c0c3842ef373351f1d4bd87da208086a7d8f28184034df6757016da746f122ed279991b41931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 10 Riparia Groenvlei 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.7098382 18.961227
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!