LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sole's Leap | LekkeSlaap
+45

Sole's Leap

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Sole's Leap
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Brian N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian N
Gesin met klein kinders

Wonderlike week in Scottburgh.

Mtunzi Park is 'n wonderlike plek met sy eie stil strand. Ons het die son sien opkom elke oggend. Sole's Leap is 'n baie netjiese eenheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful week in Scottburgh.

Mtunzi Park is a great location, with its own quiet beach. We watched sunrise on the beach every morning. Sole's Leap is a very neat unit.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michelle D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en baie mooi!

Die tuin wat van die stoep af strek, is 'n reuse bonus en maak dat die leefspasie baie meer ruim voel. Die groot yskas en wasmasjien het baie bygedra om ons vakansie van 2 weke totaal moeiteloos te maak. Die reuse swembad is ver genoeg van die eenheid, sodat mens nie eers weet daar word baljaar nie, maar naby genoeg om heen te stap. Ons was natuurlik nooit by die swembad nie, want Scottburgh se swemstrand het ons heeltyd vermaak. Die vakansie by Sole's Leap was die beste wat ons nóg in Scottburgh gehad het.

Michael H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie was heerlik en goed toegerus.

Ons het alles op sy plek gevind. Verduideliking was goed. Skoon. Asook 'n paar basiese voorsienings, soos eiers ook voorsien wat net vervang moes word indien gebruik.

Penny D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny D
Gesin met tieners

Lovely, peaceful home away from home.

The place was clean and had everything we required. It was a home away from home. It was peaceful. We loved every moment we were there. Will definitely be going back. I have already recommended it to a friend who was looking for a reasonably priced relaxing place to go.

Anelé E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelé E

Waarde vir jou geld.

Ons het net oorgeslaap, maar als was netjies en goed instand gehou.

Annette H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette H
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Verblyf was heel aangenaam al het ons net een aand oornag. Sal dit definitief weer oorweeg.

Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mtunziweg 38, Bermudaweg, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhYTFiZDFiLWUzNzctNDliNC1iMGZmLTA4NDViOGVhODZjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 38 Mtunzi Park Bermuda Way 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.298659946583 30.749263025795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!