Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Solitude Retreat Centre

Selfsorg
Mahogany Cottage
Vanaf R900
R900 R765
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Mahogany Cottage is 'n bekoorlike dubbelverdieping-kothuis met 'n uitsig oor 'n klein dam. Dit bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel 2 aparte badkamers met 'n bad of 'n stort. Die sitarea het 'n kaggel en dubbeldeure wat na die stoep lei. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n privaat stoep en gaste kan buite eet en die natuurskoon inneem. Daar is ook braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Die kothuis het steil trappe en is nie geskik vir bejaardes nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kothuise is naby die dam en gaste moet asb. kinders dophou.
Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat.
Die perseel is nie omhein nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Yellowwood Cottage
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Yellowwood Cottage is 'n rustieke dubbelverdieping-kothuis met 'n uitsig oor die dam en op die heuwels. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 aparte badkamers met 'n bad of 'n stort. Die oopplan-leefarea lei na die dam en het 'n kaggel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n privaat stoep en gaste kan buite eet en die natuurskoon inneem. Daar is ook 'n vuurput, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kothuise is naby die dam en gaste moet asb. kinders dophou.
Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat.
Die perseel is nie omhein nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Liquid Amber Cottage
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Liquid Amber Cottage is 'n bekoorlike dubbelverdieping-kothuis met 'n uitsig oor 'n klein dam. Dit bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het enkelbeddens. Gaste deel 2 aparte badkamers met 'n bad of 'n stort. Die leefarea lei na 'n dam en het 'n kaggel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n privaat stoep en gaste kan buite eet en die natuurskoon inneem. Daar is ook 'n vuurput, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kothuise is naby die dam en gaste moet asb. kinders dophou.
Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat.
Die perseel is nie omhein nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R617, Petrus Stroom 954, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9e54595940591b4817e82e16bab219fb4121269b8566766c47c047594fdb545b919965598464113c22bb873524892c592a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 3) R617 Petrus Stroom 954 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -29.542301165438 30.084087660599
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem