Someplace Else
Beskrywing
Someplace Else is 'n bekoorlike gastehuis in Krugersdorp en binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums en verskeie ander geriewe. Dit bied oornagverblyf waar gaste kan ontspan of die area met verskeie doendinge en besienswaardighede verken.
Die gastehuis bied verblyf in privaat gastekamers wat slaapplek vir 2 of 3 gaste bied. Dis ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en toegang tot 'n patio.
Daar is 'n konferensielokaal met plek vir 80 konferensiegangers. Ander geriewe op die perseel sluit 'n koffiewinkel, geslotekringtelevisie en afstandbeheerde toegang in.
Doendinge in die area sluit swem, knortjorre, perdry, piekniek, lugballon-ritte, voetslaan, fietsroetes en visvang in. Gaste kan ook die Wieg van die Mensdom-erfenisgebied, natuurreservate en historiese besienswaardighede besoek.
Kenmerke
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Blaaibord
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Someplace Else gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |