Somerset-Wes Akkommodasie by Somer Place B&B | LekkeSlaap
+28

Somer Place B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Somer Place B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johanna M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Enkelreisiger

Sal weer teruggaan.

Eienaar vriendelik. Lekker gesellig, besonder skoon kamers.

Sandra E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E
Gesin met tieners

Skoon, netjies, vriendelik.

Gesinskamer is baie ruim. Alles was silwerskoon en netjies. Baie rustige omgewing met goeie sekuriteit. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Andriette B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette B
Enkelreisiger

'n Heerlike ontbyt is ingesluit en maak dit 'n baie goeie, sakpas keuse!

Baie vriendelike diens en 'n baie lekker, warm atmosfeer. Lieflike tuine en rustige omgewing.

Rudolph B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph B
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie lekke en skoon, pragtige plek.

Grant T - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant T
Besigheidsreis

Lekke lekke!

Baie vriendelike plek. Ek kan dit regtig aanbeveel.

Danie B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie B
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Vriendelike diens en heerlike ontbyt. Net die slaapbank het gestink na sweet of iets selfs nadat die beddegoed verander is.

Marie-noelle S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-noelle S
Gesin met klein kinders

So friendly, flexible and generous!

We have been very well received and taken care by Armin and his staff. A nice place, very quiet, with large and clean rooms. Very good guidance for tours and restaurants around. Very convenient for families with children, with a nice pool. We will come back!

Vanaf R930
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R930
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R930
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Freesialaan 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1MDVmNGQzLTk1ODctNDQ1Ny05ZDlhLTA5YjBkZjQxNjZhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R930  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 14 Freesia Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 11:00 -34.076880555942 18.834588927338
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za