Somer Place B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Koningingrootte-kamer - 2m bed - Thomas Bain
B&B
2-enkelbedkamer - Swembad - Lord Charles
B&B
2-enkelbedkamer - Swembad - Van der Stel
B&B
2-enkelbedkamer - Tuin - Lady Phillips
B&B
Gesinskamer - Olive Schreiner
B&B
Belasting en Ekstras
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 9 jaar betaal R100.
Kinders tussen 10 en 14 betaal R160.
'n Kinderbedjie is R60 per dag.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Kansellasiebeleid by Somer Place B&B:
Om jou bespreking te bevestig vra ons 'n deposito van 50% om die bespreking te verseker. Vir besprekings vir een aand vereis ons die volle bedrag.
* Kansellasies 60 dae voor die aankomsdatum kry 100% van die betaalde deposito terug.
* Kansellasies 30 dae voor die inklokdatum kry 90% van die betaalde deposito terug.
* Kansellasies tussen 30 tot 15 dae voor die inklokdatum kry 50% van die betaalde deposito terug.
* Kansellasies tussen 14 tot 8 dae voor die inklokdatum kry geen deposito terug nie.
* Kansellasies 7 dae en minder voor die inklokdatum kry geen deposito terug nie en die oorblywende bedrag is betaalbaar.
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Gaste wat na Somer Place B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 140 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za