Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset Grace 2013

Gastehuis
Dubbel en suite
Vanaf R920
R920 R736
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is in die hoofhuis en bied B&B-verblyf. Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed wat in 'n rusbank omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, ketel, broodrooster en koffiemasjien. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is 'n selfsorgeenheid wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n kaggel, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n koningingrootte-bed in die leefarea en 'n gastetoilet met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Gratis WiFi, 'n TV en braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R920
R920 R736
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupertlaan 1, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f7c67521ae45fc7d4989ed2d37a5fe0e754d156419c2a7cdd7b80a8e2e259b9b9c32521cdf0bd7543bc9d3baad3eab3675?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R736 per nag, vir 2 mense 1 Rupert Avenue Helderberg Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.050526012829 18.831151127815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem