Somerset Lodge
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, gasvryheidskinkbord, TV met OpenView-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer. Yskassie, ketel, mikrogolfoond, platskerm-TV, OpenView, WiFi. Veilige parkeerplek agter ’n afstandbeheerde hek. Een dubbelbed en ’n enkelbed, sowel as ’n en suite-badkamer en ’n privaat ingang na die gesinseenheid. Eetgerei en ’n goed toegeruste kombuis op die perseel in die tuin.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Respekteer medegaste se privaatheid, geen harde musiek of oormatige drankgebruik word toegelaat nie.
Geen musiek uit motors se kattebakke nie.
Slegs gaste wat ingeboek het, mag die swembad gebruik.
Slegs gaste wat ingeboek het, word op die perseel toegelaat.
Onthou asseblief om u sleutel en afstandbeheerder by ontvangs in te handig wanneer u uitboek.
Rapporteer asseblief enige gebreekte of foutiewe ligte.
Geen rook in die kamers nie, 'n boete is betaalbaar as u in die kamer rook. U is welkom om in die tuin te rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n yskas, mikrogolfoond, ketel, gasvryheidstrollie, ’n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer. Yskassie, ketel, mikrogolfoond, platskerm-TV, OpenView, WiFi. Privaat ingang na al die kamers. Veilige parkeerplek agter ’n afstandbeheerde hek.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Respekteer medegaste se privaatheid, geen harde musiek of oormatige drankgebruik word toegelaat nie.
Geen musiek uit motors se kattebakke nie.
Slegs gaste wat ingeboek het, mag die swembad gebruik.
Slegs gaste wat ingeboek het, word op die perseel toegelaat.
Onthou asseblief om u sleutel en afstandbeheerder by ontvangs in te handig wanneer u uitboek.
Rapporteer asseblief enige gebreekte of foutiewe ligte.
Geen rook in die kamers nie, 'n boete is betaalbaar as u in die kamer rook. U is welkom om in die tuin te rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, gasvryheidskinkbord, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Respekteer medegaste se privaatheid, geen harde musiek of oormatige drankgebruik word toegelaat nie.
Geen musiek uit motors se kattebakke nie.
Slegs gaste wat ingeboek het, mag die swembad gebruik.
Slegs gaste wat ingeboek het, word op die perseel toegelaat.
Onthou asseblief om u sleutel en afstandbeheerder by ontvangs in te handig wanneer u uitboek.
Rapporteer asseblief enige gebreekte of foutiewe ligte.
Geen rook in die kamers nie, 'n boete is betaalbaar as u in die kamer rook. U is welkom om in die tuin te rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, sowel as ’n yskas, mikrogolfoond, ketel, gasvryheidstrollie, ’n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt en aandete word nie ingesluit nie. Koninggrootte-bed. Lugversorging Veilige parkeerplek agter ’n afstandbeheerde hek. WiFi. Platskerm TV met OpenView. DStv kan in die gaste-sitarea gekyk word. Dit moet vooraf bespreek word. Braaigeriewe en ’n gastekombuis in die tuin.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Respekteer medegaste se privaatheid, geen harde musiek of oormatige drankgebruik word toegelaat nie.
Geen musiek uit motors se kattebakke nie.
Slegs gaste wat ingeboek het, mag die swembad gebruik.
Slegs gaste wat ingeboek het, word op die perseel toegelaat.
Onthou asseblief om u sleutel en afstandbeheerder by ontvangs in te handig wanneer u uitboek.
Rapporteer asseblief enige gebreekte of foutiewe ligte.
Geen rook in die kamers nie, 'n boete is betaalbaar as u in die kamer rook. U is welkom om in die tuin te rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers waarvan 1 ’n dubbelbed het en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het ’n badkamer met ’n stort, asook ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel, gasvryheidstrollie, ’n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer. Privaat ingang. Veilige parkeerplek agter ’n afstandbeheerde hek. Twee enkelbeddens en 1 dubbelbed in 2 en suite-kamers wat met mekaar verbind. Platskerm TV met OpenView. Gratis WiFi. Yskassie, mikrogolfoond en ketel. Ten volle toegeruste kombuis op die perseel in die tuin.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Respekteer medegaste se privaatheid, geen harde musiek of oormatige drankgebruik word toegelaat nie.
Geen musiek uit motors se kattebakke nie.
Slegs gaste wat ingeboek het, mag die swembad gebruik.
Slegs gaste wat ingeboek het, word op die perseel toegelaat.
Onthou asseblief om u sleutel en afstandbeheerder by ontvangs in te handig wanneer u uitboek.
Rapporteer asseblief enige gebreekte of foutiewe ligte.
Geen rook in die kamers nie, 'n boete is betaalbaar as u in die kamer rook. U is welkom om in die tuin te rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
109 Nojoli Street, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang