LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Son-en-See | LekkeSlaap
+20

Son-en-See

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Via Verbena 67, Veld En Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Son-en-See is in Richardsbaai geleë en het slaapplek vir tot en met 6 gaste.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, sowel as oor 'n badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof en -oond en die sitkamer het 'n oopvou-slaapbank en 'n TV met DStv.

Veilige parkeerplek word voorsien. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Son-en-See is net 1 km van die Boardwalk Mall met verskeie winkels en eetplekkies, asook die Bay Hospitaal en minder as 10 km van Alkantstrand af. Gaste kan lekker gaan kanovaar, branderplankry en swem, of besienswaardighede soos die Enseleni Reservaat of 'n dagbesoek aan St. Lucia .

Slaapplek

’n Bespreking by Son-en-See sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Son-en-See
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Via Verbena 67, Veld En Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Son-en-See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Via Verbena 67, Veld En Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACK6fsKkb8qazM0ZwCEwdw8Jo8OzSK3GvJyEBJkFZ38SEfOBAsW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 6 persone) 8 5 1 5 67 Via Verbena Veld En Vlei 3900 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.73416 32.062161
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!