Son-en-See Disa
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Claudette S - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring, baie dankie!
Leannie M - Sep 2023
Algehele gradering
Pynlik netjies, gerieflik en goeie waarde.
Lees meerClarissa J - Sep 2023
Algehele gradering
We had a lovely stay and would definitely recommend it to anyone looking for accommodation in Richards Bay.
Joël N - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Neville J - Feb 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Son-en-See Disa se terugvoer
Dankie en julle is altyd welkom.
Nerine K - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en aangename mense. Die plek was netjies en ons het heerlik daar gebly.
Wouter V - Jun 2022
Algehele gradering
Netjiese, veilige, lekker blyplek vir 'n vinnige wegbreek.
Lindie H - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, stil, skoon en netjies.
Jeanette E - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige, skoon en gerieflike eenheid.
Son-en-See Disa se terugvoer
Baie, baie dankie dis ons trots en n eer om gaste soos julle te kry.
Son-en-See Groete
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa Dives 29, Veld En Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom