Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonandsee

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Sonandsee
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tania S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S

Gerieflike vakansie akkommodasie.

Die huis het 'n lekker kuier atmosfeer met alle geriewe wat jy benodig. Lekker sentraal geleë naby winkels, restaurante en die see. Kan die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonandsee se terugvoer

Beste Tania
Ek is bly julle het dit geniet.
Groete

Amanda

Sonandsee
Paul C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

As jy wil rus, gaan na Sonandsee.

Daar is genoeg ruimte vir ouderdomme 7 tot 81 sonder om in mekaar se pad te wees. Ontspannende omgewing met al die nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonandsee se terugvoer

Beste Paul en gesin,
Ek is bly julle het dit geniet.
Sien hopelik weer.
Groete,
Amanda

Sonandsee
Karla P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla P
Saam met vriende

Gerieflike huis, fantastiese diens, veilig.

Fantastiese diens! Gerieflike huis vir 'n groep. Huis is perfek om lekker saam te kuier om die tafel en kos te maak. Oorgenoeg spasie! Ons het baie lekker gekuier by Sonandsee en sal beslis weer daar bespreek. Baie dankie vir 'n lekker naweek, Amanda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonandsee se terugvoer

Dankie Karla, julle was fantastiese gaste. Ek is bly alles was in orde. Sien uit om julle weer te verwelkom. Groete

Sonandsee
Marsia R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marsia R

Die foto's reflekteer presies wat jy kry. Dit spreek van huislikheid en bied fantastiese kuierplekke op die stoep en op die gras.

Fantastiese diens gekry. Plekkie was pragtig skoon. Daar is genoeg ruimte vir almal en die voertuie. Ligging is fantasties - kan see toe loop en winkels oorkant die straat vir krisis tye. Coffee Corner is net oor die straat en 'n groot bonus vir koffie liefhebbers. Geriewe in die huis is voldoende. Sal beslis weer gebruik maak van SonSandSee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonandsee se terugvoer

Hi Marsia, baie dankie ek is bly julle het geniet.

Sonandsee
Nolusindiso D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nolusindiso D
Gesin met tieners

It was nice and family really enjoyed.

The house was beautiful and spacious, kids had enough space to play so as adults. We really enjoyed ourselves and walked to the beach which is less than 5 minutes. Can the owner think of installing a pool please.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonandsee se terugvoer

Thank you Nolu.

Sonandsee
Jurina H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina H
Saam met vriende

Baie gerieflik en netjies.

Alles is netso soos dit op die internet verskyn. Baie lekker en gerieflik , sal dit baie beslis vir gesinne aanbeveel vir 'n lekker wegbreek naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonandsee se terugvoer

Hi J, baie dankie vir die uitstekende resensie. Julle het so mooi na ons eiendom gekyk. Jul is enige tyd weer welkom.
Groete
Amanda

Sonandsee
Elizna S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna S

Gerieflik en baie netjies.

Lekker huis met alles wat nodig is. Heerlike groot tuin vir kinders. Lekker sentraal geleë. Ons het ons naweek terdeë geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonandsee se terugvoer

Hi eks bly om te hoor.
Dankie dat jul moeite gedoen het om n resensie te skryf, hoop ons sien jul weer binnekort

Sonandsee
Marelize M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize M
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier.

Dit is die perfekte verblyf om lekker te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonandsee se terugvoer

hallo M
Baie dankie vir die mooi resensie..ek waardeer die tyd wat jul geneem het om te reageer.
Ons sien daarna uit dat jul weer kom kuier.
groete
amanda

Sonandsee
Ivan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tyd gehad saam met ons kinders.

Ek sal Sonandsee hoogs aanbeveel. Die huis is goed ingerig en baie gerieflik. Dit voel soos jou huis, net by die see. Loopafstand na Onrus-strand. Kafee net oorkant die pad. Pizza-eetplek en heerlike plekkie waar jy kan gaan ontbyt geniet onder die bome. Ek sal weer enigetyd daar huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonandsee se terugvoer

Ek is bly dat jul die 2 weke in Onrusrivier geniet het. Ons verwelkom jul enige tyd weer. Julle was fantastiese gaste. Tot weersiens.

Sonandsee
Christoff L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff L
Saam met vriende

Fantastiese huis, fantastiese kliëntediens van die eienaar, naby aan alles wat jy moontlik gaan nodig hê.

Ons was baie tevrede met die huis in alle aspekte, die kliëntediens was uitstekend en die huis is baie goed geplaas wat naby die see is en ook naby alles anders wat jy moontlik gaan nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julita D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julita D
Saam met vriende

It was absolutely lovely. We had a small hiccup the Saturday evening, we called Amanda the owner and she immediately sorted it out. That's service for you. Thank you Amanda.

The place is beautiful and clean. It had everything in it that we needed. The neighbours were just as friendly. I would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonandsee se terugvoer

Dear Julita and friends
Thank you so much for the nice review and also for understanding. That things happen.
You are welcome.
Regards
Amanda

Sonandsee
Hayley R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley R

Onvergeetlike naweek. Sal beslis weer bespreek.

'n Onvergeetlike naweek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonandsee se terugvoer

Ek is bly Hayley.
Hoop om julle gou weer te sien.

Sonandsee
Elsa H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa H
Saam met vriende

Dit was awesome.

Wegbreek met kollegas, baie goeie area, huis is amazing, en naby alles. Dag gespandeer in Hermanus, awesome. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonandsee se terugvoer

Baie dankie Elsa. Eks bly jul het dit geniet en dankie dat jy die moeite gedoen het om n resensie te skryf. jul is weer welkom.

Sonandsee
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chiappini-straat 3, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff564dd1fdc2d037f1d4e90dc09e62d0c4662888f881414ed382ee58a429905b9a9eedfa221608d1a8080b45ac18f4240f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 3 Chiappini Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.412411390602 19.174522478845