LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sondela Nature Reserve - Makhato 6 | LekkeSlaap
+38

Sondela Nature Reserve - Makhato 6

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R516, Makhato, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sondela Nature Reserve - Makhato 6 is in die Sondela Natuurreservaat en bied 'n ruim selfsorghuis met plek vir 8 gaste. Dis die ideale plek vir diegene wat 'n lieflike naweek in die bosveld wil deurbring.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers op die grondverdieping, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea, sitkamer en 'n binnebraai. Al die slaapkamers het koningingrootte-beddens en deel badkamers met baddens en storte.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Gaste kan ook in die sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale ontspan, van die binnebraaigeriewe gebruik maak en het toegang tot die balkon met 'n uitsig oor die omgewing kuier.

'n Vuurput is ook beskikbaar. Parkeerplek is beskikbaar en 'n skoonmaakdiens voor en na die verblyf is by die tarief ingesluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Sondela Nature Reserve - Makhato 6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sondela Nature Reserve - Makhato 6
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vanaf die R516, Makhato, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Sondela Nature Reserve - Makhato 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R516, Makhato, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84fb90549d07d392c5b3651e57c9d57c7022b7aca0c70f3057fac6d1cb32a18cee50b681c0d7d6bd3c58af6d82cd3d33c4de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Off the R516 Makhato 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.923781087713 28.396468713167
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!