Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonkwassie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1664

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir Sonkwassie
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ingrid S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid S
Saam met vriende

Awesome will be back.

Lovely little house ideal for 4-person family. The welcome mats inside need to be replaced. Other than that, awesome place, clean and comfortable. Thank you cleaning staff for a job well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureza S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Maureza S
Gesin met tieners

Vir my was dit 'n vermorsing van geld. Ons moes ongelukkig aanbly of ons geld.

Oulike huis. Maar dis nie 50m van die see soos die advertensie laat blyk nie, maar eerder oor 100m. Die huis was nie skoon nie. Onhigiëniese kombuislappe. Onder die mat was vol vullis. Agter die TV-kassie was vuil. Die verwelkomingsmat aan die binnekant van die voordeur was vuil. Die area langs die buitebraai was vol vuil kolle. Onder die voetrak in die hoofbadkamer was vuil. Dit is hartseer dat eienaars so met alles wegkom en ons as besoekers nie beskerm word nie. Gewone mense spaar vir 'n vakansie, dan moet mens tevrede wees met dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid G
Saam met vriende

Pleasant, short stay close to beach. The house is adequate except for the things mentioned below. It must be a good spot for a family during summertime.

Kitchen utensils, like the bread board need renewing. Area between stove and cupboard/fridge needs good clean. Decorative cushions on beds and couch are stained and moldy. They need thorough washing or renewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely home close to the sea.

We had a pleasant stay at the House. Would have appreciated some candles or lamps to use while load shedding. Would also have appreciated more attention to detail when cleaning the place before we arrived. But overall we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek vir rustigheid en afskakel.

Sonkwassie is lekker ruim en gesellig met die mooiheid van die see se golwe en die natuur om jou. Ons het so lekker gekuier, sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreeknaweek met uitsig op die see en mooi sonsondergange.

Die beskutte stoep met die braai en onbelemmerde uitsig op die see was 'n hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj O
Gesin met klein kinders

Great spot and location.

The little house was more than we expected and the view from the house is amazing, which you can actually not see in the photos. The one thing that did bother us was the indoor fireplace which did not seem to draw properly and we kept on having to open the windows to let the smoke out, even though we had dry wood. Not sure if the chimney needs cleaning or not, but this was irritating with the cold weather. Otherwise, we were very happy with the amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet S
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier, kaggel baie handig in die winter, stoep ideaal.

Sal aanbeveel dat hul 'n gasplaatstoof in die huis sit, daar is baie kragonderbrekings en dan is daar geen manier om koffie of kos te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en kalm, het dit baie geniet.

Sonkwassie laat rus jou baie lekker na 'n besig week, die weer was baie mooi en nie te koud nie. Sal weer gaan vir die stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Teslyn was oppit en als het seepglad verloop. Wag net op die terugbetaling van my deposito, ons het niks gebreek of verniel nie. Ons het regtig lekker gebly in Sonkwassie. Alles het gewerk (ons het nie TV gekyk nie). Al wat ek sou voorstel is digter gordyne in die hoofslaapkamer. Die straatligte is nogal lastig en miskien 'n lekker platboom ysterpot waarin mens die gaar braaivleis kan warm hou of selfs 'n potjie kan bymekaar sit. Kan daar niks gedoen word aan die klomp kreefsmouse nie? Hulle is inderdaad lastig. Een het selfs my vrou by die trappe op agterna geloop tot by die voordeur en wou eenvoudig nie nee vir 'n antwoord vat nie. Hy het darem koers gevat toe hy my sien. Dis nie klagtes nie, net opmerkings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
René M
Saam met vriende

Goeie ligging, naby eetplekke.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleen B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen B

Pragtige knus huisie in 'n salige buurt en lekker naby aan die see.

Ons het 'n lieflike tydjie by die huisie gehad en het eintlik maar net gewens dat ons selfs langer daar kon spandeer. Daar is 'n pragtige strand en dit is 'n baie vreedsame buurt. Die huisie self het baie lekker karakter en is mooi versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Biffie F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Biffie F
Saam met vriende

Lekker.

Mooi plekkie met lekker vuurmaak-geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa G
Saam met vriende

Skoon, netjies.

Pragtige huisie met 2 slaapkamers en badkamers. Mooi skoon en 'n lekker verrassing met die skottelgoedwasser! Lekker braaistoep waar die wind mens nie pla nie. Naby strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree R
Saam met vriende

Peaceful and relaxing.

Location was perfect, could see the sea from the upper terrace in the morning with your first cup of coffee. Only thing was Friday night, the neighbours behind somewhere had terrible music playing from about 10 pm till early hours of morning with people shouting. Not sure if anyone was sent to quiet them, but it wasn't pleasant as we came to rest and enjoy the peaceful surrounding. But happy to say it was peaceful on Saturday evening and the well equipped place made up for the unruly neighbours.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert K
Gesin met tieners

Karaktervolle huisie.

Baie stil, lekker rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D
Gesin met tieners

Heerlik rustig, met alles wat nodig is.

Wat 'n wonderlike, rustige huisie met smaakvolle, landelike atmosfeer. Daar is iets van alles om gemaklik vir 'n week weg te breek. Neem net jou eie skottelgoedseep, skottelgoedsponsie, lyfseep, sjampoe en haardroër saam. Kort stappie tot op die strand. Die duin voor die huisie steek die strand weg as jy op voorstoep staan, maar jy sien en hoor wel die see. Huisie is redelik naby die restaurante en 1 kafee winkeltjie (heerlike verrassings hier te koop) - goeie stappie vir die wat wil voete klap gedurende die dag. Dis wel jammer dat die ou lewe selfs op Paternoster van jou versoek om die huisie se alarm te aktiveer as jy uitgaan. Die dae van oop deure en vensters is ongelukkig verby. Jou selfoon, juwele ens. sal beslis voete kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P
Gesin met klein kinders

Beslis 'n wenner, sal weer teruggaan. Sal dan die derde besoek wees.

Baie lekker plek. Ek was in Desember daar, asook in Augustus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail S
Gesin met klein kinders

Dis 'n wonderlike huisie. Goed ingerig.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Gesin met klein kinders

Baie lekker, veilig en goeie ligging.

Baie lekker plekkie en naby die see. Baie lekker huis uitleg en binne en buite kaggels om die koue weg te hou. Ons het baie lekker gekuier, gebraai, kreef en mossels geëet. Die mense wat kreef verkoop het min gepla nadat ons gekoop het. Die omliggende dele is net so mooi. All in all - dit was 'n baie lekker naweek gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra H
Saam met vriende

Ons het dit baie geniet!

Vanaf ons aankoms tot ons vertrek was alles baie aangenaam. Die inklokdames is vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer by Sonkwassie bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanitia R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sanitia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is lekker en ruim, maar die sitkamer se kaggel trek nie voldoende nie en laat baie rook in die huis.

Dit was lekker maar daar was baie mense wat jou kom pla en op ons laaste dag, terwyl ons besig was om op te pak, het 'n skelm persoon my verloofde se verloofring en nog 'n ring gesteel terwyl hy maak asof hy mossels verkoop het. Daar sal iets gedoen moet word aan die misdaad daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Gesin met tieners

Ideaal vir wegbreek.

Die plekkie is tipies Weskus. Ons het dit baie geniet om daar te bly. Dit is baie goed geleë en ten volle toegerus. 'n Regte Weskus-wegbreekplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico U - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese eenheid wat goed toegerus is met 'n fantastiese uitsig op Bekbaai.

Ons het Paternoster terdeë geniet en was aangenaam verras met die kwaliteit van die verblyf. Dit is gerieflik en eenvoudig toegerus, wat jou sommer onmiddellik tuis laat voel. ie goeie see-uitsig is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een sin kan dit eintlik nie beskryf nie, maar nou ja, dit was FANTASMAGORIES (soos Paula sê)

Dis 'n asemrowende plek met 'n wonderlike natuurskoon. Dis 'n ontspaningsplek vir oud en jonk, waar jy kan vergeet van die stad se gejaag. Ek sal wil langer vertoef as net 'n naweek, maar miskien volgende jaar. Ek sal enige persoon aanraai om Paternoster te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwas-straat 25, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA293cc10ab7d7769c516f37b6d970a80168d138c23916db05469bc030d3d39532610bb579f202589da71e9e982b88b1c33278?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 25 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.81153 17.88357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem