Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonnestrale House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 126

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Sonnestrale House
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kandhailall T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kandhailall T
Saam met vriende

Awesome stay and very comfortable, clean and close.

Close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonnestrale House se terugvoer

Thank you for the review, much appreciated and glad you enjoyed your stay.

Sonnestrale House
Robson R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robson R
Gesin met klein kinders

Amazing.

Amazing view from the rooms and living area. Lots of space for a big family. Beach is literally across the street.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonnestrale House se terugvoer

Thank you so much! So glad you enjoyed your stay.
Hope to see you soon again.

Sonnestrale House
Clinton P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton P
Saam met vriende

Went on a week-long fishing trip with friends.

Very nice place. My only suggestion is cleaning services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonnestrale House se terugvoer

Thank you so much, we are glad you enjoyed your stay. We clean before and after each stay, if cleaning is required during your stay, it can be arranged at an additional cost by arrangement as per confirmation.

Sonnestrale House
Tanya F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Saam met vriende

Absolute amazing.

It was exactly what I wanted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonnestrale House se terugvoer

Thank you so much, we appreciate your review.

Hope to see you soon again.

Sonnestrale House
Mahomed Zia G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed Zia G
Enkelreisiger

It was amazing.

It was a beautiful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonnestrale House se terugvoer

Thank you for your review, much appreciated.

Sonnestrale House
Christelle G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly en nader aan die see kon ons nie vra nie. Is op die perfekte plek geleë. Veiligheid is uitstekend. Sal beslis weer daar bespreek. Genoeg plek vir kinders om te speel en baljaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonnestrale House se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer opreg en is so bly julle het dit geniet.

Hoop ons sien julle gou weer.

Sonnestrale House
Vanessa N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Vanessa N

Nie wat verwag was nie.

Foto's is baie misleidend. Huis is baie stowwerig. Verf dop van mure en plafon af. Geen wasmasjien in die huis of groot wasgoedlyn nie. Yskas maak nie koud nie. Glasstukke op stoep en gras gevind. Braai rooster was baie vuil. Teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Baie lekker tyd gehad.

Die plek is baie gerieflik en sal dit graag weer besoek. Al wat vervang moet word is die braai en die slot van die tweede motorhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lawrence M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence M

What a pleasant place to stay, with all amenities close by.

We love the place and the beach was extraordinary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnette D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynnette D

Dit was heerlik, ek sal enige tyd weer die huis huur.

Die huis is netjies, skoon en goed geleë, ek sal beslis weer dit huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Premlall M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Premlall M
Saam met vriende

Lovely place. Close to the beach. Lovely view.

Nice place. Needs some attention in the driveway. It's worth it for the price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadete R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadete R
Gesin met klein kinders

The house was comfortable and had all the necessities required for a holiday home.

The home was clean and secure. The area is peaceful and has beautiful views of he sea and a lovely beach within walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phelan R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phelan R

Decent affordable accommodation.

I personally enjoyed my stay because of the location. It is set right on the beach with activities within walking distance. The furniture at the place is a little tired though and we did have a problem with ants on the property. Other than that everything was great and real value for money. The owners are also very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia B

Wou vir altyd daar bly!

Sonnestrale se uitsig maak die huis 'n wenner! Die huis self is gesellig, netjies, ruim (behalwe dalk vir die kombuis) en baie gemaklik. Ons sal beslis weer teruggaan. Marius was net 'n oproep vêr en altyd bereid om te help. Een klein dingetjie wat alles perfek sou maak, sou dalk 'n wasmasjien wees. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie - om 9 mense tussen die ouderdom van 14 en 76 gelukkig te hou wil gedoen word. Verlang al klaar terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Wonderlikste uitsig denkbaar.

Ons as familiegroep het die heerlikste paar dae by Sonnestrale House geniet. Die huis beskik oor alles wat 'n mens nodig het. Dit was wonderlik om die see sommer op jou voorstoep te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V

Baie lekker vakansiebestemming.

Baie lekker ruim vakansiehuis teen die see geleë. Die huis opself is goed ingerig die ligging is goed geleë en 'n baie lekker vakansie. Die sonopkoms asemrowend. Sal weer van die huis gebruik maak. Bietjie opknapwek nodig maar dis klein goedjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Saam met vriende

Baie gerieflik ingerig.

Huis is ruim en kombuis is goed toegerus. Gerieflik naby aan die see en winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ig D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ig D
Saam met vriende

Heerlik gewees.

Ek persoonlik dink die huis kort vir seker 'n bietjie opknappingswerk, die dak in van die kamers lek. En die huis binne-in moet geverf of net gewas word. Maar verder is dit `n heerlike huis om in te bly en die view is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara F

Onvergeetlike mooi see-uitsig.

Die plek is goed geleë en binne loopafstand van die strand. Die huis het in al ons behoeftes voorsien. Dit was skoon en netjies. Sal dit aanbeveel as iemand daar wil gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joefran R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joefran R
Saam met vriende

It was an awesome experience.

Overall a good trip. Everyone had an awesome time. Looking forward to our next trip in December.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morgan G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan G
Saam met vriende

Lovely place. Good for family and friends.

Extremely lovely place to unwind. Good sea view. Nearby shopping facilities. Rather quiet but not bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Desire V
Gesin met tieners

Huis in slegte toestand, word nie onderhou nie en was nie skoon nie.

Vir die geld wat jy betaal sal mens dink dat daar ten minste 'n wasmasjien sou wees, maar daar was nie en ook nie 'n wasgoedlyn nie. Hulle het dit ook nie op die webblad genoem nie tot omtrent 3 dae voor ons aangekom het nie. Die onderste slaapkamer was vol luise en almal wat daar geslaap het was vol bytplekke. Die matrasse op al die beddens is gaar en geen mens kan op dit slaap nie. Die eenheid was in maande nie ordentlik skoongemaak nie en jy kan sien daar word net voorlangs gou skoongemaak voor nuwe mense inkom. Baie kokkerotte in die kaste en laaie wat nie skoongemaak word nie. Die breekware moes alles oor gewas word want baie van dit was vuil. Die eenheid kan 12 mense slaap maar daar is slegs 'n klein yskas wat glad nie genoeg spasie het vir almal se kos en drinkgoed nie. Ons het gelukkig twee yskaste geneem en daar was darem 'n boksvrieskas. Die meubels in die sitkamer is verslete, vuil, stukkende materiaal en mens voel amper nie eers lus om dit te sit nie en ook hier is daar goggas was jou vreet as jy langer as 10 min stilsit. Die braaigeriewe is groot genoeg maar die roosters en braaier self geroes en deur gebrand. Ons het 'n buitelig wat af was gerapporteer en dit was nooit vervang nie. Van die buite stoele was gebreek maar dit was darem vervang toe ons daaroor kla. 'n Selfoon is gesteel deur een van die vensters so die huis is nie baie veilig nie. Ek het die agentskap geskakel en wou met die agent in persoon praat. Die dame in die kantoor self het baie geskerm en gesê dat hy baie besig was, so asof sy jou van hom probeer weghou. Die volgende dag het ek weer geskakel en weer was daar gesê hy is besig. Nadat ek gedreig het, het Marius na die huis toe gekom. Hy het twee skoonmakers gebring om weer die huis skoon te maak omdat ons gekla het dat dit vuil was. Hulle het oor darm skoon lakens op die beddens gesit. Ek het deur die huis saam met Marius gegaan en alles vir hom uitgewys en bespreek. Hy het onderneem om dit met die eienaar te bespreek. Hy het ook genoem dat hy nie eintlik bewus was dat die huis in so 'n slegte toestand was nie maar dat hy saamstem daar is baie goed soos die matrasse , meubels en algemene onderhoud wat rêrig werk kort aan nie huis. Hy sou teruggekom het na ons toe om terugvoer te gee oor die moontlike vervanging van sommige van die matrasse maar dit het hy nooit gedoen nie. Hy het darem die twee tuinstoele en die braai borsel vervang. Dit is eintlik 'n groot jammerte dat hierdie huis so lyk. Dit is 'n lekker groot huis met 4 slaapkamers en 4 badkamers wat dit ideaal vir 'n groot gesin maak. Die slaapkamers het almal see-uitsig en dit is 200m van die see af. Daar is geen ander huise voor jou nie. Die huis is wonderlik geleë. Die agent is vriendelik maar ek kry die indruk dat die eienaar nie gretig is om die onderhoud op hierdie huis te doen nie. Die huis is ook in die mark so ek weet nie of dit dalk die rede is nie. My opinie is dat as die eienaar hierdie huis opknap, die meubels vervang en geld aan die eiendom spandeer dan kan hy meer vra vir die uithuur op die plek a.g.v die ligging en grootte. Hy sal dan ook kliënte kry wat herhaaldelik die plek by hom huur weereens a.g.v die grootte en ligging. Die hartseer van die situasie is dat n foto nie rêrig vir jou wys wat in die huis aangaan nie. LekkeSlaap moet verkieslik nie hierdie huis lys totdat die foute reg is nie want ek voel dit doen ook skade aan julle reputasie. Dit was maar baie moeilik om vir 18 dae elke dag met seer rug en klomp bytplekke aan die lyf vakansie te hou maar soos my sus gesê het, darem gaan ons met iets terug huis toe al is dit nou bytplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lavender D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavender D
Gesin met klein kinders

The surburb in which Sonnestrale House is situated is very beautiful, and the sea view is very refreshing.

We enjoyed staying at the house there was a lot of space and we all settled nicely, however we understood it to be a self catering house, but the rules and regulations does not align with the materials in the house. They say they need us to clean and wipe dishes and clean the house and bathrooms, but there was no materials for us to use. We had not been told that we should bring with items like sunlight dishwasher, handy andy or detergents for the bathroom, sponges, refuse bags, dish towels and toilets paper. We discovered that all these things were not there, especially the toilet paper, and we had to spend money and look for shops that night to buy it. We kindly ask the management to rectify this as it was a great inconvenience. Make all cleaning materials available to guests in order for them to enjoy the holiday as it is the main issue about the visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mart-marie D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mart-marie D

Baie lekker vakansiehuis.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Wasmasjien is wel 'n aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J
Saam met vriende

Wonderful sea view

User friendly house and a wonderful view over the sea!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik!

Dit is 'n baie lekker woonhuis en als was skoon en netjies. Baie dankie vir die diens wat ons by LekkeSlaap gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: LillieCrona nommer 46, Manaba-strand, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6f5048e48aaa8a8e30f414b13c630a91e023ff2598bdf41fc142bdd4e9dfc9ac4b6e4ab859ae1a19fc8cdf722d57d79fbd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 12) 26 5 1 5 LillieCrona, No. 46 Manaba Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.849780884164 30.386762022972
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem