Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonvanger

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Sonvanger
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Frederick S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick S
Gesin met klein kinders

Ons het gevoel ons was by ons ander huis te dankie aan die atmosfeer.

Die gasvrou Sonja het ons regtig tuis laat voel wat jy soek was te vinde binne die gastehuis en sy het regtig meer gedoen as wat ons verwag. Ons het al baie gastehuise besoek en sy oortref hier die natuurlike atmosfeer wat sy skep in die vertrekke pragtig en die geluid van die voëls in die more laat jou tuis in die natuur van hul omgewing voel,baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonvanger se terugvoer

Beste Frederick Scheepers en Pragtige Gesin,

Baie Dankie vir hierdie Mooi "review". Ek kan egter dieselfde van Julle sê: Julle is Gaste duisend en Julle het Sonvanger in ñ Puik toestand gelos. Julle is altyd Welkom terug by Sonvanger

Sonvanger
Jeneveve M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeneveve M
Saam met vriende

Firstly the host was so friendly and very helpfull and made our stay easy and worthwhile. She chatted with us, made us feel at home.

Place is very neat, tidy and has everything you can think of. Would really go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 23, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce37e092974a63c878df843019adfb9b033b6b72074dedaa9b87186255912b3248101bac3600b850050176a87864633b025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 23 Retief Street Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.701085998746 18.963309995701