LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sonvanger | LekkeSlaap
+21

Sonvanger

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sonvanger
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chantel T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel T
Gesin met klein kinders

Dit was absoluut fantasties! Die huis is so mooi en ruim en het alles wat mens benodig.

Die huis is perfek geleë met die mooiste uitsig en dis so rustig om elke dag te gaan slaap en wakker te skrik met die branders wat teen die rotse breek. Die eienaar is so vriendelik en is net 'n boodskap weg as jy iets nodig het.

Denise V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V
Gesin met klein kinders

Ons verblyf by Sonvanger was sowaar die moeite werd, ek en my gesin sal vir seker weer vir Sonvanger kies.

Sonvanger is baie netjies en gerieflik en nog vele meer. Lekkerste kuierplek.

Karen L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Gesin met tieners

Ideaal geleë met 'n pragtige uitsig

Netjiese, ruim huis en goed toegerus met al die nodige vir 'n lang verblyf. Pragtige see-uitsig vanuit al die vertrekke, loopafstand na hoofstrand en winkels. Die pooltafel het gesorg vir groot vermaak! Twee braai-areas, ’n alarmstelsel en toesluit parkering. Marlene is 'n wonderlike gasvrou en het uit haar pad gegaan om seker te maak ons voel tuis. Het baie lekker gerus!

Sonvanger's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Karen. Waardeer. Ek is bly as jul tyd hier geniet het en lekker gerus het. Kom kuier weer. Groete Marlene

Sonvanger
Jacques C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C
Gesin met tieners

Baie mooi uitsig, met die see op jou voorstoep.

Alles was 100%. Die huis is baie gerieflik en ruim.

Sonvanger's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer. Kom kuier gerus weer. Groete Marlene

Sonvanger
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 62, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a073cdfbcebf9cc614e35ba04b6a8ee3ddb888a9bae691125808e970d2fc5c72c7cf995e01f5e4cc5af037c1a6e77e7acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 62 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.097475447848 18.303326103415
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!