Sorgente 303

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sorgente 303 is 'n pragtige, helder en gerieflike selfsorgwoonstel met die ideale ligging in die veilige Sorgente-kompleks wat oor die gewilde Umdloti-getypoel uitkyk. Die kompleks is sentraal geleë naby verskeie winkels en geriewe en daar is 2 restaurante op die grondvloer.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien en toonbank met kroegstoele. Die gerieflike sitkamer het 'n TV met DStv en 'n plafonwaaier. Dit lei na 'n balkon met stoepmeubels, 'n ingeboude braaiplek en lieflike uitsigte.

Slaapplek

'n Bespreking by Sorgente 303 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sorgente 303 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za