Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sorgente 303

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Sorgente 303
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Albert G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Albert G
Gesin met klein kinders

Glad nie vir kinders nie.

Neem kennis: Kinders mag nie balskop, fietsry of enige iets doen nie, werkers is mees ongeskikte mense wat ons ooit ontmoet. Sal dit nooit aanbeveel nie. Vir geen mens nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bethuel M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bethuel M
Gesin met klein kinders

Enjoyable and fun.

We enjoyed the stay more especially because we had our own privacy. The only disturbing part is when we had to check out at 10:00 am, we were with kids they take time when you prepare them at least if they can at least extend it to 11:00 am. But otherwise, the house was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob B
Gesin met klein kinders

It was great and refreshing.

My suggestion: Sofas not comfortable. Put mat around sofas because tiles are very cold. One room must have two single beds for two children to share. Extra blankets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C
Saam met vriende

Pragtige uitsig. Naby swemplek en restaurante.

Alles was silwerskoon veral die wit beddegoed. Braaiplek geniet absolute aandag. Ons geniet die persoonlike braaiplek soos baie Suid-Afrikaners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzette T

Het pragtige uitsig baie geniet.

Ons het Sorgente saam met ons dogter en skoonseun besoek tydens Comrades naweek waaraan hulle deelgeneem het. Daar is veilige onderdakparkering en pragtige see-uitsig. Die kombuis is goed toegerus. Daar is bietjie min privaatheid wat die 2de badkamer betref, aangesien daar hortjies is wat 2de slaapkamer en badkamer skei. Dit het ons egter nie gepla nie, aangesien ons net 4 mense was wat daar geslaap het en die 3de slaapkamers nie gebruik is nie. Die granny pool is gerieflik reg voor die kompleks en balkon is lekker groot met 'n braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marais M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marais M
Gesin met klein kinders

Baie vir die geld.

Baie verras oor die eenheid. Die ligging is fantasties. Met restaurante reg onder is dit lekker om jou kar te stop en nie weer hoef te ry nie. Sand Bar is wel baie duur, maar die ander bied alles wat nodig is. Wees net bewus van die ape wat in die omgewing is. Hou net die vensters toe in die oggend en later die middag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing ligging.

Amazing ligging vir die see. Meubels bietjie outyds maar glad nie 'n issue nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fabian F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian F
Gesin met tieners

The place was just great.

This whole experience was just awesome. the place was great, the view stunning and the unit was neat. Really great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5M2FmMGUzLWE2N2QtNGI2OS1hOWRjLWE4NjQ4MTM3NzM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 32 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.665053030548 31.121946908073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem