Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sorgente 304

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Sorgente 304
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charlotte M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M
Gesin met tieners

Vinnige wegbreek.

Ons het besluit om 'n vinnige wegbreek naweek hiervan te maak. Die weer was vrot maar die verblyf uit die boonste rakke! Netjies, skoon, privaat met wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaby D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gaby D
Saam met vriende

We thoroughly enjoyed our stay.

The accommodation was amazing. Everything was clean and we felt right at home. Would recommend Sorgente 303 to anyone. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sorgente 304 se terugvoer

Good day Gaby,

Thank you for the lovely review and it was great having you stay at Sorgente. We look forward to hosting you again at a future date!

Sorgente 304
Shovain C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shovain C
Saam met vriende

Value for money, however bathroom and furniture is old.

Good value for money, however the furniture, shower and toilet are old.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak M
Gesin met klein kinders

Heerlik vakansie gehou, naby die strand. Sal beslis weer daar bly.

Veilige parkering, sekuriteit baie vriendelik en behulpsaam. Die balkon bied wonderlike uitsig oor die see terwyl jy vleis braai. Die kamers was netjies en die kombuis en badkamers funksioneel. Stap oor die stil straat tot op die strand met natuurlike rotsgetyswempoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim G
Gesin met tieners

Great price and location, a few issues though.

The hot water is NON existent. It just never gets hot - so we all had to scramble in lukewarm/cold water. The kitchen flooded from shoddy pipe work - which was "fixed" temporarily but we were only allowed to use 1 basin at a time. The oven cannot be used (I read this on a review in April as well) - it trips on 150 degrees! It's in need of an upgrade - very old and dark, but it does the trick for the price you pay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida K
Gesin met tieners

Die netjiese, skoon woonstel is op die strand en die see-uitsig is pragtig.

Die woonstel was goed toegerus en netjies. Die linne was skoon. Ons het die see-uitsig waardeer. Die sekuriteit het ons veilig laat voel. Ons het die strand net oorkant die pad baie geniet. Die winkels en restaurante is ook gerieflik naby. Dit is die ideale woonstel vir 'n sorgvrye-vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiré K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré K
Saam met vriende

It was an almost perfect stay.

Except for the oven not working, for which the after-hours service proved unfruitful, our stay was nothing short of perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 32, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86161379170ccacefa3f922147dbc0cb49e4c86462624a3a30f55e9ff0d7386ee7cf7b54b3c54eee71e0424144c77fad25bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 755 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 32 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.664988671701 31.122013406082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem