Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sosa Lagoon View Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowsprit-weg 10, Pezula, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sosa Lagoon View Villa het 'n puik ligging op die Pezula Gholflandgoed in die hartjie van die Tuinroete met pragtige uitsigte oor Knysna se strandmeer. Sosa Lagoon View Villa se sjiek ontwerp, groot skemerkelkieterras en randvloeiswembad beklemtoon dié luukse blyplek se pragtige ligging.

Dié selfsorgvilla het 4 en suite-slaapkamers en 'n groot kombuis, sitkamer en eetarea wat na 'n swembaddek en skouspelagtige uitsigte lei. Dit is deur die bekende Knysna-argitek, Jerome Starkey, ontwerp en gebou en het afwerkings van hoë gehalte. Elke aspek van die ontwerp beklemtoon die manjifieke geografiese ligging.

Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. 2 van die slaapkamers het pragtige uitsigte oor die Knysna-strandmeer.

Die luukse kombuis het esdoringhoutkaste, graniettoonbanke en gerieflike sitarea met hoë stoele om die eilandtoonbank. Dit het ook 'n prentjiemooi uitsig oor die strandmeer, swembad en dek wat dit 'n heerlike en ruim leefarea maak.

Die sitkamer het eikehoutvloere, 'n oop gaskaggel en ingeboude TV met 'n goeie klankstelsel en dit is gerieflik ontwerp vir warm en koue weer. Daar is 2 mure met glasdeure wat die sitkamer van die natuurlike fynbos skei. Dit lei na 'n groot veranda in die natuurlike bos met 'n asemrowende uitsig.

Die villa se groot oopplan-kombuis en -leefarea lei na die terras, swembad en tuin. Verder is daar ook 'n eetarea met 'n braai buite.

Slaapplek

’n Bespreking by Sosa Lagoon View Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Bowsprit-weg 10, Pezula, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowsprit-weg 10, Pezula, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADrX7kICiKkhnUwpWz5TBPgLnAcfCPmtfvFvTAX7f88zr4DORV5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 10 Bowsprit Road Pezula 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06735 23.08574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem