Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sossusvlei Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Sossusvlei Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Astrid V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great venue and great food.

Beautiful complex close to the gate to Sossusvlei and Deadvlei. Clean and comfortable. Professional and very friendly, helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossusvlei Lodge se terugvoer

Dear Astrid,
Thank you for the excellent ratings and review!
Delighted that you enjoyed our beautiful Lodge, the clean comfortable rooms and the service you received from our staff!
We look forward to welcoming you back during your next visit to Sossusvlei!
Best wishes,
The Sossusvlei Lodge Team

Sossusvlei Lodge
Malinda R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste sonsondergang.

Ek was bietjie terleurgesteld met aandete. Die oggend se ontbytmandjie was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossusvlei Lodge se terugvoer

Beste Malinda,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly julle het die sonsondergang en die ontbyt mandjie geniet.
Met ons aandete probeer ons ons bes om aan al ons gaste se behoeftes te voldoen met 'n verskeidenheid van voorgeregte, slaaie, brode, die verskillende stasies vir vleis, vis of roerbraai en ook 'n verskeidenheid van nageregte wat op ons buffet voorgesit word. Jammer as julle nie iets in jul smaak kon vind nie.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Sossusvlei Lodge Span

Sossusvlei Lodge
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en goed toegerus.

Die lugversorger het goed gewerk en ons is dankbaar daarvoor. Die hitte en droë lug kan uitputtend wees. Die eenheid het 'n basiese uitsig en is nie in die voorste ry gelig nie wat jou uitsig belemmer. Ons maaltyd was 'n buffet en die kos was koud. Meer aandag kan geskenk word aan die voorsit daarvan en om te verseker dat dit warm gehou word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossusvlei Lodge se terugvoer


Baie dankie vir die fantastiese punte en terugvoer!
Ons is baie bly om te hoor julle het die lugversorging geniet asook die skoon toegerusde eenhede. Die eenhede word allokeer soos bespreek. Ons sal kyk na die ander komentaar om te verbeter.
Sien uit om julle weer te verwelkom!

Sossusvlei Lodge
Engela V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Engela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies!

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam en eenheid was skoon en netjies. Diens was uitstekend. Adolf en Cassandra was puik in hulle werk. Heerlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossusvlei Lodge se terugvoer

Beste Engela,
Baie Dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is baie bly dat julle heerlik gekuier het en dat jul tevrede was met die diens wat julle ontvang het van Adolf en Cassandra asook die res van ons personeel.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Baie groete,
Die Sossusvlei Lodge span

Sossusvlei Lodge
Juan V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi kamer met 'n uitsig oor die duine.

Ons was baie gelukkig om 'n kamer te kry wat uitkyk oor die watergat en die duine, baie van die kamers het nie die uitsig nie. Ek het ook gehoop dat hulle 'n direkte ingang na die park het sodat jy vroeg voor sonop al na Duin 45 kan ry, maar ongelukkig moet jy wag totdat die hoofhek oop maak. Gelukkig is die lodge reg by die hoofhek en toegang was maklik om na Sossusvlei en die duine te ry. Kamer was baie gerieflik en mooi, en die etes heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossusvlei Lodge se terugvoer

Hallo Juan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het die gerieflike kamers, uitsigte en die etses geniet. Soos in S.A. behoort die Nasionale Parke in Namibië aan die regering, dus het niemand, buiten hulle, toegang tot die Parke voor dit oopmaak nie.
Ons is egter gerieflik geleë by die ingangshek, soos jul noem, en dus kan ons gaste van die eerstes wees wat toegang tot die Park kan kry.
Ons hoop om jul weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Sossusvlei Lodge span

Sossusvlei Lodge
Vanaf
R4 646
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 646
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 646
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 102 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D826/C27, Sesriem, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9I7IHh677kK1xVQV36LQPWSfwoshrQwb3gHoYQYghekj43sZd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 646 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Off D826/C27 Sesriem 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.483713477101 15.802556597553