Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sossusvlei Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Superieure Eenhede
B&B en aandete
Standaard-gesinseenhede
B&B en aandete
Junior-suite
B&B en aandete
Huisreëls

Die Junior-suite het 'n privaat plonspoel wat eksklusief deur die gaste wat hierdie eenheid bespreek, gebruik kan word.
Indien gaste vanaf Vioolsdrift, Windhoek of Swakopmund af kom, sal hulle grondpaaie van tussen 275 km en 300 km aantref. Die grondpaaie word goed onderhou, maar 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 646
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 646
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 646
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 102 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D826/C27, Sesriem, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9I7IHh677kK1xVQV36LQPWSfwoshrQwb3gHoYQYghekj43sZd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 646 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Off D826/C27 Sesriem 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.483713477101 15.802556597553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem