LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Soul Cottage | LekkeSlaap
+11

Soul Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leopold Place 5, Linden Extension, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Soul Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op 'n residensiële erf waar die eienaars woon. Die eiendom is in 'n stil en toegangsbeheerde doodloopstraat in Linden, Randburg.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en elkeen het sy eie ingang. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die kothuis beskik oor 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n leefarea. Dit kan as 'n gesinseenheid of 'n gedeelde area vir sakereisigers of vriende wat saam reis bespreek word. Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie en stoof toegerus.

Die stoep bied toegang tot 'n privaat area in die tuin en gaste is welkom om van die gedeelde swembad gebruik te maak. Daar is parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie. Maaltye en inkopies kan vooraf gereël word.

'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek en WiFi is ingesluit. Indien vooraf gereël kan die eenheid 7 gaste huisves.

Slaapplek

’n Bespreking by Soul Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Soul Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Leopold Place 5, Linden Extension, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Soul Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leopold Place 5, Linden Extension, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ziPA3ytGaWujFsIAQVN5PgT3aymUEXGiYmfsxgxQvnhZuM3NO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 5 persone) 1 5 1 5 5 Leopold Place Linden Extension 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.126713999762 27.989512846963
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!