Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutbos

Selfsorg
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 3 is 'n privaat kamer met 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomkanale, waar gaste by hulle eie rekeninge kan inteken. Die goed toegeruste kombuisie sluit 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. 'n Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie vuurmaakhout saambring as hulle wil braai.

Neem asb. kennis dat troeteldiere nie op die perseel toegelaat word nie.

Spesiale aanbieding vir hele huisbesprekings: Vir gaste wat die hele huis vir 'n minimum van 2 nagte wil bespreek, bied ons 'n 10% afslag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 beskik oor 'n privaat stranfrontkamer met 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die TV het stroomkanale, waar gaste by hulle eie rekeninge kan inteken. Die goed toegeruste kombuisie sluit 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Buite is daar 2 areas om te ontspan. Die eerste een is 'n skadu-area met 'n etenstafel en die tweede een is 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie vuurmaakhout saambring as hulle wil braai.

Neem asb. kennis dat troeteldiere nie op die perseel toegelaat word nie.

Spesiale aanbieding vir hele huisbesprekings: Vir gaste wat die hele huis vir 'n minimum van 2 nagte wil bespreek, bied ons 'n 10% afslag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 beskik oor 'n solderarea op die boonste verdieping en 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die leefarea het 2 enkelbeddens vir kinders, gemaklike sitplek en 'n TV met stroomkanale, waar gaste by hulle eie rekeninge kan inteken. Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n goed toegeruste kombuis wat 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, elektriese vierplaatstoof, ooghoogte-oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Daar is ook 'n braaikamer met 'n ingeboude braai, gemaklike sitplek en 'n etenstafel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie vuurmaakhout saambring as hulle wil braai.

Neem asb. kennis dat troeteldiere nie op die perseel toegelaat word nie.

Spesiale aanbieding vir hele huisbesprekings: Vir gaste wat die hele huis vir 'n minimum van 2 nagte wil bespreek, bied ons 'n 10% afslag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336fbe1374ab12200f2224d96e67a9d37ea0ac36e8ea67878adde659198331275ed0c2131a2ac1901a285bd4a7aba419965c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Weskusplek Jacobsbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.963664374927 17.884788059013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem