South Merino Gasteplaas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2025 tot 24 Des 2025.
Prys sluit in
- Kamer 1
-
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Aandete beskikbaar teen 'n addisionele fooi wat direk bespreek kan word. - Kamer 2
-
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Aandete beskikbaar teen 'n addisionele fooi wat direk bespreek kan word.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen rook binne die eenhede. Oortreders sal 'n R500 boete opgelê word vir spesiale skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: N1 South, South Merino Farm, 15km from Richmond, 7090, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang