LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by South Shore Beach Apartment Harrier 202 | LekkeSlaap
+24

South Shore Beach Apartment Harrier 202

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Okt 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Harrier 202, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R1 088 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

South Shore Beach Apartment Harrier 202 bied 'n selfsorg-dupleks aan gaste in 'n veilige kompleks in Vishoek. Die kompleks is ideaal geleë net 'n paar minute vanaf Vishoek se strand, restaurante en 'n paar winkels in die area. Vishoek is die ideale basis vanwaar mens die suidelike skiereiland kan verken.

Dié dupleks het 2 verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is 'n solderarea en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Altwee slaapkamer het oorgenoeg kasspasie en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die ten volle toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoofplaat, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Daar is ook LED ligte en 'n gasstofie gedurende beurtkrag. Die sitkamer langsaan het 'n Slim-TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. Die boonste verdieping het 'n balkon met 'n tafel, stoele en 'n Weber.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige, toegewyde parkeerplek vir voertuie. Daar is ook 'n Woolworths Food, Pick 'n Pay, apteek, Clicks, koffiewinkels, 'n bakkery, wegneemeetplekke, wasgoedgeriewe en 'n speelpark op die strand naby.

Op die strand is verskeie restaurante na elkeen se smaak. Daar is 'n speelpark vir kinders en 'n veilige swemarea met 'n haainet wat daagliks uitgegooi word indien die weer dit toelaat.

Wooley's Tidal Pool is net 950 m van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by South Shore Beach Apartment Harrier 202 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir South Shore Beach Apartment Harrier 202
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoofweg 11, Harrier 202, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink South Shore Beach Apartment Harrier 202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 450
Vanaf R1 088
per nag (plek vir 4)
was R1 450
Vanaf R1 088
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Harrier 202, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e9a00656041859ed78b8e9621a9166065088e02e706e96d95e83e1848a976804581f7beb335400a7bbdd1459e8e4cc854ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450, nou Vanaf R1 088  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 11 Main Road, Harrier 202 Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.132906227203 18.43659610565
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!