LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Southcliff Gastehuis | LekkeSlaap
+19

Southcliff Gastehuis

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rheede-straat 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Southcliff is 'n selfsorg-gastehuis en veelsydig in die sin dat dit van gesinsgroepe met vakansie tot enkelinge op sakereise kan akkommodeer.

Southcliff is ideaal geleë vir besoeke aan plekke van belang soos die wynplase, die V&A Waterfront, die middestad, Century City, Grand West Casino, die wynroete, Killarney-motorwedrenbaan en die voëlkykparadys by Rietvlei met die oorvloed pelikane en flaminke.

Die hoofhuis:

Daar is 4 slaapkamers, 2 en suite en 2 wat 'n aparte stort en aparte badkamer deel. Hierdie slaapkamers het elk slaapplek vir 4 mense, met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens (slaapbanke) in elke kamer, wat dit ideaal vir gesinne maak. Daar is 'n groot, ten volle toegeruste kombuis wat na 'n groot TV-kamer en eetkamer lei.

Oosvleuel:

Die aangrensende oosvleuel, met sy eie ingang, het 2 en suite-kamers, elkeen met 2 enkelbeddens, 'n TV, yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, ens. en een kamer het 'n kombuisie.

Die hoofhuis en die oosvleuel kan as 'n enkele eenheid gehuur word om 'n groot groep van tot 20 mense te huisves.

Tuinwoonstelle:

Die Southcliff-tuinwoonstel is in die tuin, omring deur voëlhokke en eende wat in hul dammetjie swem. Die woonstel, wat lei na die swembad, het een en suite-slaapkamer, 'n TV-kamer en 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis. Hierdie eenheid het 'n slaapbank in die sitkamer en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 klein kindertjies.

Die tweede tuinwoonstel in die tuin bestaan uit 'n oopplan-slaap- en woonkamer met 'n dubbelbed en enkelbed. Geriewe in die woonstel sluit 'n aparte badkamer, 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n platskerm-TV ens. in.

Daar is 'n aantal braaiplekke, 'n groot swembad en veilige parkeerplek in die kompleks, alles agter outomatiese hekke. Alle TV-programme is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Southcliff Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Van Rheede-straat 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Southcliff Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rheede-straat 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwNTAwMGJhLWIzZWQtNDI2OC05M2FlLWYwZjcyMGMzNTA2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 3 Van Rheede Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.83203950916 18.509841263294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!