Robberg Akkommodasie by Southern Cross Beach House | LekkeSlaap
+31

Southern Cross Beach House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capricorn-laan 1, Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Southern Cross is 'n stylvolle huis met 'n koloniale tema in Plettenbergbaai en bied maklike toegang tot Robbergstrand via 'n plankpaadjie wat 80 m van die huis af is.

Die verblyf bestaan uit 5 kamers wat slaapplek vir 11 gaste bied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en gaste het toegang tot 'n veranda en sonnige tuin. Al die slaapkamers is op die grondvloer en kyk uit oor die tuin-binnehof. Gaste kan 'n uitsig van die ontbytstoep en voortuin af geniet, maar ongelukkig nie van die gastekamers af nie.

Die klem is op verblyf wat ontspanne en informeel is, waar hartlike diens voorsien word, maar nie op gaste geforseer word nie. Southern Cross bied jare se ervaring in die gasvryheid-industrie, en in hierdie privaat en intieme plek verseker ons dat ons personeel alles in hul vermoë sal doen om seker te maak dat gaste Southern Cross met aangename herinneringe sal verlaat.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Southern Cross Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Capricorn-laan 1, Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Southern Cross Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capricorn-laan 1, Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhM2JlMTQyLTcwNzktNDFmNy1iNDk4LTU0MGQyZDA1MmE3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 480  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 1 Capricorn Lane Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.086628 23.369863
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za