Southey House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Southey House is gerieflik geleë in Kloof, 'n lowerryke woonbuurt stapafstand vanaf Thomas More College. Ons bied gerieflike B&B-verblyf in en suite-kamers wat smaakvol versier is. Toegang tot die M13 is vinnig en moeiteloos, so dit is ideaal vir besoekers wat sake moet doen in Pinetown of Durban en vir ouers wat skole bo die snelweg moet besoek.

Ons het 3 kamers elkeen met 'n en suite-badkamer, luukse linne, 'n TV, en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan heerlik ontspan in die gemeubileerde sitkamer, op die reuse koloniale veranda of in hul kamers. 'n Bederf-ontbyt word soggens op die veranda of in die pragtige eetkamer bedien. Die gastehuis bied gedeeltelike uitsigte oor Durban en gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad in ons tuin. Verder het gaste ook toegang tot die sitkamer wat toegerus is met 'n mikrogolf en 'n yskas.

Southey House is minder as 5 minute se ry vanaf St Mary's DSG, minder as 15 minute se ry van Highbury Preparatory School af, en minder as 20 minute agter die stuur is al wat tussen ons gaste en Kearsney College staan. Golfbane in die omgewing sluit Kloof Country Club en Cotswold Downs in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Southey House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za