Uvongo Akkommodasie by Southgate 3 | LekkeSlaap
+16

Southgate 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Stafford-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Southgate 3 is 'n duplekswoonstel in die veilige Southgate-kompleks naby die strand in Uvongo. Dit is ook naby verskeie winkels en geriewe.

Die woonstel het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers op die eerste verdieping, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea het 'n platskerm-TV en lei na 'n balkon met braaigeriewe.

Die Southgate-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en daar is 'n toesluitmotorhuis op die perseel.

Let daarop dat dit 'n gesinseenheid is en dat partytjies nie toegelaat word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Southgate 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Stafford-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R610
per nag (plek vir 6)
Vanaf R610
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Stafford-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtn16NFCwrtW4HyjDfKPXBt1VYatXJXyMZcgoxn7dW40CdPB7yh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 6) Stafford Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.831417362125 30.397714117722
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za