Southsands 21
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Link Road, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Southsands 21 is in 'n veilige seefrontkompleks in Scottburgh, 'n kusdorp aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is die ideale rustige wegbreek.
Hierdie dupleks bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste gastebadkamer het 'n bad en die tweede badkamer is 'n gastetoilet.
Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus. Langsaan die eetarea is 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die strand.
Die verblyf bied maklike toegang tot Scottburgh-strand, winkels, restaurante en kroeë. Die kompleks is klein, bied see-uitsigte en is naby die strand. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Brent Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Link Road, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Link Road, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang