Southsands 28

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Southsands 28 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dupleks met 3 slaapkamers in seefrontkompleks in Freeland Park in Scottburgh. Laat die branders se gedruis jou aan die slaap sus in dié woonstel by die see.

Die dupleks beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en 'n -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien. Die leefarea bied toegang tot 'n privaat balkon wat oor die strand uitkyk. Daar is ideaal gedurende die somermaande en gaste kan die braaigeriewe gebruik.

Die ligging bied toegang tot Scottburgh-strand, winkels, kroeë en restaurante. Southsands bied rustigheid in 'n klein kompleks, pragtige see-uitsigte en dis naby die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Southsands 28 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Southsands 28 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za